Hier is ’n lys van die biografiese artikels oor Afrikaanse skrywers wat gratis op LitNet beskikbaar is.
Die ATKV|LitNet-Skrywersalbum word saamgestel deur Erika Terblanche, met die ondersteuning van NALN (Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum) wat hul knipseldiens beskikbaar stel vir navorsing.
Die albums word waar moontlik weekliks bygewerk, maar gegewe die aantal skrywers wat aktief is in die Afrikaanse letterkundebedryf, is daar albums wat nog nie bygewerk is nie.
Die skrywers is hier onder alfabeties gelys.
A B C D E F G H I J K L M N O P R S T U V W Z
Lodewyk G du Plessis (skuilnaam van Andries Buys)




Kommentaar
Wat van Gerda Taljaard, Frederik de Jager, Cas Wepener, Michèle Meyer en Connie Luyt om net 'n paar te noem?
Die LitNet | ATKV-Skrywersalbums word voortdurend bygewerk en hersien. Ons probeer so gou moontlik by al die skrywers wie se name hier genoem word, asook die ander wat uitstaande is, uitkom. Dankie vir die noem van bogenoemde name! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek sien nie Petrovna Metelerkamp se naam nie?
Asook Pieter Pieterse?
C.J. Langenhoven