Indeks: notas, toetse en vraestelle
2026-06-08Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.
Afrikaans Huistaal: Graad 12-vraestel en memorandum, tweede kwartaal
2026-06-08Hier is ’n gratis Afrikaans Huistaal-vraestel en memorandum deur Cecilia Klopper vir graad 12-leerders hierdie eksamen!
Wiskunde: Graad 11-vraestel en memorandum, vraestel een, kwartaal twee
2026-06-04Is jy in graad 11 en skryf jy binnekort Wiskunde-eksamen? Lee-Ann Langeveld se gratis oefenvraestel en memorandum kan jou help om vir die eerste vraestel voor te berei. Laai dit hier af.
Afrikaans Huistaal: Graad 8-vraestel en memorandum, eerste en tweede kwartaal
2026-06-01Is jy in graad 8 en het jy geweet jou ouers het grootgeword met televisiestelle wat nie slim-TV’s was nie? Jy kan wel ’n slim graad 8-leerder wees en vir jou Afrikaans Huistaal-vraestel voorberei met die hulp van Eugene van der Westhuizen se gratis vraestel en memorandum. (Daar is in die vraestel voorbeeldvrae wat onder andere oor televisiestories handel.)
Afrikaans Huistaal: Graad 1-vraestel en memo, tweede kwartaal
2026-06-01Hier is ’n gratis Afrikaans Huistaal-vraestel en memorandum deur Tharina Joubert; dis spesiaal vir graad 1-leerders wat nog hul voete in die grootskool vind.
Graad 7: Wiskundevraestel en memorandum, tweede kwartaal
2026-05-27Is jy in graad 7 en skryf jy binnekort Wiskunde-eksamen? Wilhelm du Toit se gratis oefenvraestel en memorandum kan jou met jou voorbereiding help. Klik hier om dit af te laai.
Graad 6: Wiskundevraestel en memorandum, tweede kwartaal
2026-05-27Is jy in graad 6 en skryf jy binnekort Wiskunde-eksamen? Wilhelm de Toit se gratis oefenvraestel en memorandum kan jou met jou voorbereiding help. Daarna kan jy smul aan iets soets om jou vir jou goeie punte te beloon.
Wiskunde: Graad 10-vraestel en memorandum, tweede kwartaal
2026-05-20Is jy in graad 10 en moet jy voorberei vir jou Wiskunde-eksamen? LitNet kan help. Laai hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld af en begin sommer vandag nog voorbeelde oefen!
Wiskunde: Graad 9-vraestel en memorandum, tweede kwartaal
2026-05-20Is jy in graad 9 en moet jy voorberei vir jou Wiskunde-eksamen? LitNet kan help. Laai hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld af en begin sommer vandag nog voorbeelde oefen!
Wiskunde: Graad 8-vraestel en memorandum, tweede kwartaal
2026-05-14Is jy in graad 8 en moet jy voorberei vir jou Wiskunde-eksamen? LitNet kan help. Laai hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld af en begin sommer vandag nog voorbeelde oefen!
Natuurwetenskappe: Graad 9-vraestel en memorandum, eerste en tweede kwartaal
2026-05-12Hier is ’n gratis Natuurwetenskappe-vraestel en memorandum deur Rita Engelbrecht vir graad 9-leerders; dit kan hier in PDF afgelaai word.
Wiskunde met LitNet-video: Graad 10 – gelyktydige vergelykings en substitusie
2026-05-08As jy in graad 10 is en sukkel om gelyktydige vergelykings en substitusie te verstaan, kan Lee-Ann Langeveld se video jou help!
Wiskunde met LitNet-video: Graad 10 – gelyktydige vergelykings en eliminasie
2026-05-08As jy in graad 10 is en sukkel om gelyktydige vergelykings en eliminasie te verstaan, is Lee-Ann Langeveld voor die swartbord om te verduidelik!
Wiskunde: Graad 5-vraestel en memorandum, tweede kwartaal
2026-05-07Is jy in graad 5 en het julle hierdie kwartaal in Wiskunde patrone met vuurhoutjies gebou? Daar is voorbeelde hiervan in hierdie gratis oefenvraestel deur Wilhelm du Toit. Laai dit af en berei voor vir jou eksamen hierdie kwartaal!
Wiskunde: Graad 4-vraestel en memorandum, tweede kwartaal
2026-05-07As jy in graad 4 is en nie altyd hou van deel nie, is daar goeie nuus. Met Wilhelm du Toit se gratis oefenvraestel sal jy prettige deelsomme leer en sommer ook kan voorberei vir jou eerste groot Wiskunde-eksamen in die laerskool.
Wiskunde met LitNet-video: Graad 9 – die produkte van tweeterme, kortpad 2
2026-04-29Indien jy graad 9 is en nog ’n kortpad wil ontdek om die produkte van tweeterme te verstaan, is Lee-Ann Langeveld gereed om dit vir jou te verduidelik!
Wiskunde met LitNet-video: Graad 9 – die produk van tweeterme
2026-04-29Is jy in graad 9 en het jy nodig om die produk van tweeterme te verstaan? Kyk na hierdie video van Lee-Ann Langeveld sodat sy dit vir jou kan verduidelik.
Wiskunde met LitNet-video: Graad 9, die produkte van tweeterme, kortpad 1
2026-04-29As jy in graad 9 is en sukkel om die produkte van tweeterme te verstaan, verduidelik Lee-Ann Langeveld vir jou 'n kortpad om beter te begryp.
Natuurwetenskappe en Tegnologie: Graad 5-vraestel en memorandum, kwartaal 1 en 2
2026-04-28Is jy in graad 5 en hou jy van diere? Dan gaan dit vir jou groot pret wees om hierdie gratis oefenvraestel van Rouxlyn Botha uit te werk. Dit sal jou ook help om vir jou eksamen voor te berei.
Wiskunde met LitNet-video: Graad 8-eksponentwette, Wet 3
2026-04-28Is jy in graad 8? Kyk na Lee-Ann Langeveld se video om Wet 3 van die eksponentwette te verstaan. Kyk ook na haar vorige video oor Wet 1 en 2.

