Motors

Motorrepubliek: ’n Ry-indruk van die Geely E2 Apex

Braam Peens Motors 2026-10-29

"Waar hy wél slaag, is om kopers te laat kopkrap of die familiêre gerief van ’n petrolenjin die standaardkeuse moet bly wanneer ’n geloofwaardige alternatief bestaan wat verdere ondersoek verdien."

Motorrepubliek: Ry-indruk van die MG3 1.5MT Comfort

Braam Peens Motors 2026-10-26

"Die ry-ervaring is egter die aangenaamste verrassing. Sy ligte stuur, presiese ratwisselaksie en gewillige gestoei teen die wette van fisika herinner my aan die plesier van ’n liggewigmotor bestuur wat nypend by die grootmotorkategorie se kolosse ontbreek."

Motorrepubliek: ’n Ry-indruk van die Toyota Hilux 2.8 GD-6 4x4 Legend 6AT MHEV

Braam Peens Motors 2026-10-14

"Die bakkiemark het wegbeweeg van suiwer werkesels na dubbeldoel-leefstylvoertuie, en Toyota kon dit dus met groter gemoedsoortuiging waag om die Hilux se kulturele verwagting effens te skei van sy meganiese identiteit."

Motorrepubliek: Die prys van iets beters

Braam Peens Motors 2026-09-29

"Die goedkoop motor is vandag byna ’n museumartefak, vervang deur die bekostigbare paaiement as bemarkingskonsep ter ondersteuning van ’n leefstylkeuse."

Motorrepubliek: ’n Ry-indruk van Toyota Corolla Cross 1,8 GR-S HEV

Braam Peens Motors 2026-09-14

"Nee, in ons toetsmodel skuil daar ’n rooi-en-swart tatoeëermerk onder dié netbalspankaptein se plastiekslimhorlosie: Dit is die letters G, R en S, vir Gazoo Racing Sport."

Motorrepubliek: Die motor ná die motor

Braam Peens Motors 2026-08-28

"Volkswagen en Toyota se grootste bedreiging is dus nie die Chinese motor vandag nie, maar die een wat vandag ontwerp word vir môre."

Motorrepubliek: ’n Ry-indruk van die Toyota Land Cruiser FJ 2.7 4x4 6AT VX

Braam Peens Motors 2026-08-14

"Bultklimbeheer (op- en afwaarts) tesame met ’n agter-ewenaarslot en stabiliteitsbeheer laat jou uitsien na velerlei 'Hou my dop vas'-oomblikke. Sonder ’n rooi gesig agterna."

Motorrepubliek: Jou motorrande koop nou silikon pleks van spoed. Goed?

Braam Peens Motors 2026-07-30

"In 2022 kon jy inteken vir verhitte sitplekke in jou BMW 7-reeks teen $18 per maand. En in 2025 kon jy ekstra krag in jou elektriese Volkswagen ontsluit teen £16,50 per maand. Dis reg – vir funksies wat reeds in die motor beskikbaar was."

Motorrepubliek: Gryser en (on)wyser – vyf voertuie bedóél vir langtermyn-eienaarskap

Braam Peens Motors 2026-07-18

"Hetsy vir perfeksionistiese versamelaars of platsak pensionarisse – iéwers in jou motorloopbaan word ’n verbintenis tot ’n voertuig ewe blywend as dié tot ’n lewensmaat."

Motorrepubliek: Die stille, sinlose sterfte van die sedanmotor

Braam Peens Motors 2026-07-15

"Die dominee se W123-Mercedes. Die skoolhoof se Toyota Cressida. Die huisvrou se Honda Ballade."

Die Motorrepubliek se padkaart

Braam Peens Motors 2026-07-10

Braam Peens skryf oor motors omdat elke rit oor allesbehalwe motors gaan. Hierdie blad neem jou na nog motorleesgenot.

Motorrepubliek: Die statuslose sein, wat jou motor se modelkode nie meer van jou verkondig nie

Braam Peens Motors 2026-07-10

"Steeds by Ford, maar ’n halfeeu later en oorkant die Atlantiese Oseaan, het die Cortina-reeks onweerlegbaar aangedui waar in Groot-Brittanje jy gebly het; hoe jy aangetrek, gepraat en hoe ver weg van die fabrieksdeur jy parkeer het."

Top