Jonathan Ball-portaal
Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.
We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: Gut health
2026-10-13"Na die insiggewende, energieke gesprek en kosdemonstrasie verstaan ’n mens die waarde van volksvreemde kossoorte soos kombucha en kimchi. Die beste van alles: Jy kan dit self maak!"
Diereriem deur Etienne van Heerden: ’n resensie
2026-10-05"Diereriem is ’n nogmaals verstommende ontplooiing van die ryk skrywersverbeelding wat Etienne van Heerden se oeuvre kenmerk. Steeds nuwe temas, karakters en ruimtes word tot samehang gebring om die probleme van ’n bepaalde tyd en die impak daarvan op die menslike psige te peil."
Die respektabele meneer Hartslief deur Chris Karsten: ’n boekbespreking
2026-09-28"Is ons so behep met die dood – en spesifiek wanneer mense dit aan hulself doen – dat daar net meer en meer oor sulke sake bespiegel en geskryf gaan word?"
Commendatio: Jan Rabie-Rapportprys 2026
2026-09-26"De Villiers skryf ’n wêreld oop waarmee die meeste Afrikaanse lesers nie vertroud sal wees nie en wat op die rand van verdwyning staan."
Commendatio: Herman Binge-filmprys 2026
2026-09-26"Dis ’n verhaal wat onverwagse draaie neem, maar die skrywer vermy wilde spronge van die verbeelding."
Commendatio: Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026
2026-09-26"Hierdie boek is seker die persoonlikste en intiemste portret van rugby – of enige sport – wat daar in Afrikaans is."
A reader’s impression of Multitudes by Mphuthumi Ntabeni
2026-09-22"The inclusion of real historical figures and intertextual references add an evocative depth that will linger in the memory of this reader. Nonfiction teaches by means of facts; fiction, by means of imagination. Multitudes confirms this."
Multitudes by Mphuthumi Ntabeni: A reader’s impression
2026-09-21"Multitudes is home to many things: It is a collection of layered histories, philosophies, thoughts on architecture, intertexts and a place for love stories to nestle."
Manage your money like a f*cking grownup: an interview with Sam Beckbessinger
2026-09-21"Every rand that flows into your hands is a choice. Just make sure that you actually want the things you’re spending money on, and that you’re not just living out someone else’s script of adulthood."
Aardklop Kunstefees 2026: Goed genoeg met Gerridene Berg
2026-09-11"Aardklop vier verhale – die stories wat ons laat lag, onthou, dink en anders na onsself laat kyk. Goed genoeg is juis só ’n uitnodiging tot ’n eerlike gesprek oor vrouwees in al sy fasette."
Fresh off the press: Multitudes by Mphuthumi Ntabeni
2026-09-09He moves between Cape Town and Europe, tracing the footsteps of his dispossessed peoples who once sought justice in a language not their own. In his journey from past to present, Phila carries ancestors, ghosts of former selves and the grief of his wife’s death.
Persverklaring en uitnodiging na Bookshelf 4 by Ken Forrester Wines: Jonathan Amid praat met Carel van der Merwe, Rudie van Rensburg, Martin Steyn en Dewet Bisshoff
2026-09-04Jy word uitgenooi na die boekgesprek op die 17de September 2026. Dit beloof oudergewoonte ’n onvergeetlike aand van uitsonderlike wyn, heerlike kos, samesyn uit die boeke en voortreflike gesprek te wees. Hier is nog inligting.
Pasverskyn: Waar die teerpad ophou deur Jean Cooper
2026-08-26’n Eerlike en aangrypende reisverhaal waarin Jean Cooper en sy vriend De Witt vir drie maande op twee motorfietse deur Afrika ry – van Pretoria tot in Spanje. Wat begin as ’n avontuur vol opgewondenheid, word vinnig ’n veel dieper reis: ’n deurkruising van landskappe, geskiedenis, gevaar, vriendskap, identiteit en innerlike worsteling.
Donkerhart breek nuwe grond vir krimis: ’n lesersindruk
2026-08-19"En as jy lank nadat jy eintlik al die bedliggie moes afgesit het, steeds net nóg één hoofstuk wil lees, is Donkerhart ’n móét."
Soetroos van Saron deur Theolla Langenhoven: ’n resensie
2026-08-19"Langenhoven is ’n vars nuwe stem in die Afrikaanse literatuur. Haar debuutwerk bring ’n nuwe inslag op gevestigde temas. Die leser word deurgaans geboei en die karakters is goed ontwikkel."
Die Serwiër deur Carel van der Merwe: ’n resensie
2026-08-19"Elke karakter, hetsy vriend of vyand, held of skurk, word gerugsteun deur ’n oortuigende komvandaan wat sy keuses en motiverings in die hede onderskryf."
Die lewe is nie ’n resepteboek nie: Zelda Bezuidenhout gesels met Gerrit Rautenbach oor haar woordewêreld.
2026-08-17"Ek is nie goed met plots nie, maar ek is goed met karakters. Het al gedink ek moet ’n medeskrywer kry om die plot uit te dink, dan skryf ek die karakters daarin."
Pasverskyn: Van man tot man deur Olive Schreiner
2026-08-13Olive Schreiner se aangrypende roman From man to man het sy aanvang in 1873 gehad, maar is nooit voltooi nie. In 1926 word dit postuum deur haar eggenoot uitgegee. Die Nobelpryswenner JM Coetzee het onlangs die roman versorg en verwerk, en ’n gepaste slothoofstuk bygeskryf.
Die oorkant deur Annemarié van Niekerk: ’n resensie
2026-08-12"Dis ’n wonderbaarlike, onvolmaakte boek. Soms voel dit asof die skrywer doelbewus besluit het om sekere kwessies aan te roer en tog is daar ’n eenvoud en stilte aan die roman. In die voortreflikste oomblikke hou dit ’n spieël op vir ons gebroke samelewing en vir die mens se inherente gebrokenheid."
Persverklaring: Kortlyste vir Netwerk24 kykNET Rapport Boekpryse bekend
2026-08-09Nuwe toetreders skuur skouers met vorige wenners en benoemdes op die kortlyste vir vanjaar se Netwerk24 kykNET Rapport Boekpryse.
