Pasverskyn: Roelf Meyer, ’n politieke memoires deur Anneliese Burgess en Roelf Meyer

  • 0

Titel: Roelf Meyer, ’n politieke memoires
Skrywers: Anneliese Burgess en Roelf Meyer

ISBN: 9780624097051
Uitgewer: Tafelberg

Roelf Meyer se memoires bied ’n aangrypende blik op die persoonlikhede en kragte wat die verloop van die oorgangstyd bepaal het. In kernoomblikke was dit sy spesiale verhouding met Cyril Ramaphosa, hoofonderhandelaar van die ANC, wat die knoop deurhak. Hy vertel oor hul band, wat 30 jaar later ’n rol gespeel het in sy aanstelling as ambassadeur in Amerika, en beantwoord die vraag: Wat verg dit om skynbaar onversoenbare partye te laat saamwerk?

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top