Kommentaar

Dit is die patriargie in ons samelewing wat reeksmoordenaars baar

francois verster 2026-09-17 With all due respect, gender based violence is a huge challenge in our, and many other countries, no doubt about that. But: seral killers are usually psychopaths, and to believe someone like that was born as a normal person and can be rehabilitated shows

Fotobeeld: Joan Hambidge by die 15de Tuin van Digters gehuldig – en meer

Debbie Annas 2026-09-17 Dankie vir die pragfoto's! Die verhoog is besonder fotogenies, dit lyk soos 'n voorkamer vir kuier.

In gesprek

Anzé Bezuidenhout 2026-09-14 Baie dankie Marlene vir jou saamlees en mooi kommentaar, ek waardeer dit.

Oscar Pistorius: The big lie and the right to a fair trial – ’n onderhoud met Chris Marnewick

Dr PS Swathe 2026-09-13 Van duisende briljante regslui, advokate en regters in SA, is dit net mnr Marnewick wat 10 jaar later die ig sien. Nou ja toe, nè. Laat mens nogal aan 'n gospelsanger dink wat die 'lig gesien het'. En toe nie meer nie.

Oscar Pistorius: The big lie and the right to a fair trial – ’n onderhoud met Chris Marnewick

Dr PS Swathe 2026-09-13 Dis verregaande wat mnr Marnwick hier probeer doen. Alles wat in die hofrekokord is, was in 'n hof aangehoor volgende SA regsreëls. Nou wil hy vertel dat, nie net is ons regsreëls en stelsel nie, maar ook ons hoogste hof van appel, asook die staatsaankl

Oscar Pistorius: The big lie and the right to a fair trial – ’n onderhoud met Chris Marnewick

Elmare Lombard 2026-09-13 Ek is bly hierdie boek is geskryf. Ek was verbaas dat die hewige boeliegedrag van die aanklaers teen Oscar enigsinds toegelaat is. Ek is nie 'n regsgeleerde nie, maar as psigoloog was dit vir my onverstaanbaar dat daar nie behoorlik aandag gegee is aan Os

Oor ’n speelgoedmotor – en oor die realisering van toekomsideale

Koos Holtzhausen 2026-09-12 Handré, veels geluk met die oulike artikel. Ek het ook so 'n Dinky Toy-jeepie gehad as deel van 'n stel. Hy was ook my lieflingsmotor. Ek het weliswaar nie tot die werklike ene opgradeer nie, maar dit het dalk bygedra tot die feit dat ek ingenieur gewor

Landmyn: ’n filmresensie

Heidi 2026-09-12 En sal dit in Namibië draai? Gemeet aan wat hier vertoon word (hoofstroomtjol) waarskynlik nie.

Hulde aan Herman Binge

Caro 2026-09-12 Ek verlang steeds en dikwels na Herman - soos ook na Charl Theron !

Ontnugterde kiesers en ’n Duitse heimat: die AfD-skoksege in Sakse-Anhalt

Raed-na-Gael 2026-09-12 Die bekgevegte gaan eintlik maar oor die persepsie dat die AfD na Rusland oorleun, daarom die verdagmakery uit sekere oorde.

In gesprek

Marlene Erasmus 2026-09-12 Pragtig!

Ontnugterde kiesers en ’n Duitse heimat: die AfD-skoksege in Sakse-Anhalt

Cornelius Henn 2026-09-12 Heinrich, Jy skryf die Oos-Duitse wond oop. Die binnehof, die stasie, die storie wat ná 1990 oorskryf is. Wie dít nie sien nie, het geen reg om oor Sakse-Anhalt te preek nie. Heimat is ook hier nie ’n vlag teen ’n gebou nie. Vir Afrikaners vandag

Enkeling

Anzé Bezuidenhout 2026-09-11 Baie dankie Amanda, Pierce en Rachel vir julle mooi kommentaar, ek waardeer uit my hart uit.

In gesprek

Anzé Bezuidenhout 2026-09-11 Baie dankie Rachel en Pierce ek waardeer julle dieper lees en mooi kommentaar.

Elders gesien: Johann Symington se oop deur

Rothea Kleynhans 2026-09-11 Dankie vir 'n wonderlike huldeblyk. Dis altyd hartseer om so 'n "Mensh" te verloor. So was dit dan ook met Ferdinand Deist se heengaan. Heeltemal te vroeg.

Ontnugterde kiesers en ’n Duitse heimat: die AfD-skoksege in Sakse-Anhalt

David willers 2026-09-10 I live in the U.K. and have yet to read anything in the British press which explains the AFD in such clear terms. The automatic assumption here is that AFD derives its inspiration from the national socialists of Hitlers time. This a very different spin on

Elders gesien: Johann Symington se oop deur

Annelize van der Ryst 2026-09-10 Dankie vir jou ontroerende skrywe oor Johann. Jy het jou belewenis van hom so uitstkend raak bewoord - jy het my in trane. Ek sal hom en Hennie altyd mis.

Enkeling

Rachel 2026-09-10 Wow, dis al wat ek kan sê.

Twaalf monde

Amanda 2026-09-10 Pragtig geskryf Edna! Heel dikwels dink kinders nooit aan wat dit van hul moeder geverg het om hul te versorg en groot te maak nie en sal die versorging van die oue dikwels op slegs een of twee van die kinders neerkom, gewoonlik op dié wat die meeste

Enkeling

Pierce van Tonder 2026-09-10 Welgedaan met hierdie uitsonderlike eenvoudige gedig. Jy vang Lina se wese so mooi vas in die uitbeelding as 'Enkeling'.

Enkeling

Amanda Ahave De Meillon 2026-09-10 Puik verwoord. Jou digkuns is meesterlik!

Enkeling

Anzé Bezuidenhout 2026-09-10 Baie dankie LitNet, ek waardeer uit my hart

In gesprek

Pierce 2026-09-10 Pragskrywe, Anzé. Jy verbeeld Lina Spies so mooi en dit voel asof ek sommer 'n stukkie van haar nou beter ken. 🔆

In gesprek

Rachel 2026-09-10 Pragtig, sulke ware en diep woorde. Laat jou gedagtes ver paaie stap.

In gesprek

Anzé Bezuidenhout 2026-09-10 Baie dankie, LitNet. Ek waardeer uit my hart uit.

Ontnugterde kiesers en ’n Duitse heimat: die AfD-skoksege in Sakse-Anhalt

Koos Botha 2026-09-10 Dankie Heinrich. Ek is nie so op hoogte soos jy nie, maar ek het tog 'n gevoel dat die "kunsmatige" eenheid binne die EU nie bestand is teen die herlewing van volksnasionalisme wat moeilik gaan uitsterf nie.

Spade Reën Sending (Blourokke)

Charline 2026-09-08 My ouma was heel in die vroeër jare reeds lid van die kerk, tot haar dood, toe ek 38 jaar oud was. Sy het my NOOIT vertel van die liefde van Christus nie! Is dit nie die belangrikste om uit te dra nie? Sy het wel elke dag op haar goingsak gekniel, saggie

Elders gesien: Karel Schoeman, ’n denkende skrywer in ’n bewegende wêreld

Henning 2026-09-07 Danksy die Dunning-Kruger-effek deins ek nie maklik terug nie, maar by die lees van Schoeman en Jung se name in een stuk skryfwerk, was my eerste gedagte, "fools rush in where angels fear to tread.” Dit is wat is met daardie twee here. Ek het vand

Desktop-digter

Jacques Boshoff 2026-09-07 Dankie, Martin!

Video-opname: die Karel Schoeman-gedenklesing 2026

Cas Vos 2026-09-07 Ria Winters se boek oor Karel Schoeman "Daardie lewe" is briljant. Summa cum laude.

God praat ekstertaal

margaret cordier -Biermann 2026-09-06 Baie dankie, julle, vir die saamlees!

’n Ondersoek na Christelike digkuns in Afrikaans na aanleiding van die bloemlesing Die mooiste Afrikaanse Christelike gedigte (2017)

Johan van der Merwe 2026-09-06 MOSSIE BY DIE VENSTER Stadig dryf my siel vanaand uit ’n koue liggaam uit ek kyk af op stil hande op die kamer sonder geluid dokters fluister by die bed verpleegsters trek die laken toe iemand skryf my laaste uur maar iets in my wil nog roep

’n Ondersoek na Christelike digkuns in Afrikaans na aanleiding van die bloemlesing Die mooiste Afrikaanse Christelike gedigte (2017)

Johan van der Merwe 2026-09-06 HIERDIE REIS My gedigte het nou al sirkels met my geloop, van allerhande lewens paaitjies, soms selfs laf, stuitig tot diep en ver in gister, mense wat my lees sal weet, God was atyd daar. Tog het dit die hele tyd verander tot my laaste bundel of groep g

Akademia, Pandor en ’n derde weg: Hoe kunsmatige intelligensie ’n uitweg uit ons taaldooiepunt kan bied

Helena Rudolph 2026-09-05 In die artikel word gemeld dat studente op tersiêre vlak Engels magtig genoeg moet kan wees om sinvol te studeer (my bewoording). My vraag sou wees hoe 'n afgestudeerde Afrikaanse student aan 'n eksklusiewe Afrikaanse universiteit in die buiteland sou k

Afwesigheid koop brood

Marquen Carstens 2026-09-05 Dankie.

Verpletter

Martin Labuschagne 2026-09-05 Die pyn van lief hê, al word jou liefde nie beantwoord nie.
Top