Kommentaar

Wanneer stilte raas

Henning 2026-08-21 Treffend. Veral die tempo. Soos die van 'n hoëgehalte-sakhorlosie. Die bot sê: "Vir 'n betroubare moderne luukse opsie is die Tissot Savonnette die beste keuse vir daaglikse gebruik, terwyl die Charles-Hubert Paris Classic Mechanical die beste waarde vi

Elders gesien: Plaaslike skrywers moet eenvoudig boeke bemark

Elsabe Welman 2026-08-21 Wel gesê, Marion. Dankie!

Elders gesien: Plaaslike skrywers moet eenvoudig boeke bemark

Johan de Nysschen 2026-08-21 Net so. Soms voel mens ongemaklik om elke geleentheid aan te gryp om vir al wat 'n vriend en vreemdeling is te vertel van jou nuutste storie. Soms haal mens jou selfoon uit en wys die prentjie op Amazon. Soms werk dit, want daar is darem weer 'n golfie o

Die verkeerde krul: ’n bekentenis in vyf terugsendings

margaret cordier -Biermann 2026-08-20 Baie dankie, Hennie Barnard.

Elders gesien: Plaaslike skrywers moet eenvoudig boeke bemark

Rina Cascione 2026-08-20 Dankie! In die kol!

Akademia, Pandor en ’n derde weg: Hoe kunsmatige intelligensie ’n uitweg uit ons taaldooiepunt kan bied

Johannes Froneman 2026-08-20 Maryna is reg. Daar moet slimmer maniere wees om die taalgapings te oorbrug. Veral vir die arme kinders wat in 'n inheemse Afrikaataal grootword en dan ingedwing word in Engels. Want die toekoms is Engels. Net Engels. Intussen kies sommige Afrikaanse mens

Akademia, Pandor en ’n derde weg: Hoe kunsmatige intelligensie ’n uitweg uit ons taaldooiepunt kan bied

Liana 2026-08-20 Praktiese oplossings soos hierdie verdien meer aandag as ideologiese twiste. Nou toe, waarvoor wag ons nog?

Rymstories: "Die Skilder in die Groot-Karoo"

Cornelius Henn 2026-08-20 “Jy voel verlate. Ek verstaan. Maar jy behoort nie aan jou eie doek of jou eie pyn nie. Jy behoort aan Hom.”

Unsettled in Zimbabwe: How the absence of history and heritage from public spaces points to a deeper unease

David Willers 2026-08-20 Very interesting visit and description. Having just returned from a visit to Namibia, I was struck by the strangeness of the monuments as well, built and designed by the North Koreans. The enormous museum was largely deserted and both it and the new headq

Gesondheid uit die natuur se apteek deur Chris Pitzer: ’n lesersindruk

Mercia S Burger 2026-08-20 'n Iridoloog is 'n manier van diagnoseer wat nie pas by die mediese wetenskap nie en sekere natuurlike produkte word dan ten duurste aan 'n pasiënt verkoop, waar mediese behandeling dikwels veel beter resultate sou lewer. Dit kan verhoed dat mense medies

Persverklaring: 25 skrywers word opgeneem in 2026-kortverhaalbundel van Toyota Stellenbosch Woordfees

Dina 2026-08-20 Baie geluk aan elkeen van die wenners!!!! Ek is baie bly saam met ELKEEN van julle!!! Daar lê harde werk agter die skerms... Vreugde en vrede! Ook vir elkeen betrokke!

Afrikaans en sy druktradisie van toeka tot toekoms: Afrikaans word nie gered deur net oor Afrikaans te praat nie

Sybrandus Adema 2026-08-19 Dankie hiervoor, Jean, en LitNet. Ons by die ATM waardeer jul teenwoordigheid en insette.

Elders gesien: Bejaard in ’n vreemde wêreld van "portals" en "links"

Hannes Stander 2026-08-19 Hallo Henning Is jy dalk my destydse baie slim Sub A - Std 1 Laerskool Stellenbosch-klasmaat en -vriend?! Baie dankie vir jou introspektiewe inset. Op my 64-jarige ouderdom is ek ook relatief tegnologies "agtergeblewe." Ek kan egter wel die basiese op 'n

Die verkeerde krul: ’n bekentenis in vyf terugsendings

margaret cordier -Biermann 2026-08-19 Dankie Marlies. Dankie vir julle geduld met my — altyd. My redigeerder was ook uiters professioneel, geduldig en behulpsaam. Ek moes noodgedwonge destyds my manuskrip vir my eerste bundel — Buigbreek, op my foon doen tydens my omswerwinge. Dit is n

Die verkeerde krul: ’n bekentenis in vyf terugsendings

margaret cordier -Biermann 2026-08-19 Dankie Gerard.😊

Die verkeerde krul: ’n bekentenis in vyf terugsendings

Marlies Taljard 2026-08-19 Dit is in die aard (en in die taakbeskrywing) van taalpraktisyns om perfeksionisties te wees. Hulle beskerm immers die reputasie van uitgewers en skrywers. Dit is tog die klein jakkalsies wat die wingerd verniel. Vra Meta hoe om die linkskrul op 'n "Enge

Persverklaring: VKV vier eeu van kuns in die Vrystaat

Magriet Zietsman 2026-08-19 Pragtig, indrukwekkend en volhoubaar. Baie geluk aan bestuur, beoordelaars en deelnemers. Doen so voort

Die verkeerde krul: ’n bekentenis in vyf terugsendings

Dr Hennie Barnard 2026-08-19 Heerlike storie, soos heerlike koffie. Maklik om te sluk. Hoop daar staan nog op jou spensrak, Margaret

Tsaar Nikolaas II – God is met ons!

Charles Venter 2026-08-19 Uitstekend, baie dankie Cornelius!

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Die afgang van Frankryk en die Weste (1): Immigrasie en die verdiepende Franse identiteitskrisis

Waldemar Gouws 2026-08-18 Ek moes eenvoudig twee keer lees wat hier aangebied word. Baie dankie, dr. Rossouw vir u (vaderlike) arbeid. My voorland word hier uiteengesit. Ontuis in eie huis. Die eufemistiese "afgang" van die Weste ontken swakkies die onverbiddelike skrif aan die mu

Elders gesien: Bejaard in ’n vreemde wêreld van "portals" en "links"

Henning 2026-08-18 Ek het begrip vir jou skielike angs … op jou ouderdom (profiel gelees) voel jy seker al hoe die gesimuleerde intelligensie aan jou enkels hap. Njar-njar. Woef. My advies aan die ouer garde is om eerder te berus by hoe dit is. Wat help dit tog om m

Gedagtes oor die effek van KI ná die Sewende Etienne van Heerden Veldsoirée

Jaco Alant 2026-08-18 "Generative AI" (genetaliese KI - dit genereer taal) is vir die kunste wat pornografie is vir die luste. Die kortste pad tot (self)bevrediging sonder die beslommernis van gevoelens, gedagtes en herinnerings. Dis ons opskorting van ervaring ter wille van G

Die verkeerde krul: ’n bekentenis in vyf terugsendings

Gerard Scholtz 2026-08-18 Heerlike lees, Margaret. Dankie.

Die web

Amanda Sherrin 2026-08-18 Wat 'n merkwaardige storie van 'n mooi, goedversorgde vrou (met tekortkominge) en selfrespek. Sy ontdek dat haar man al 'n geruime tyd, vasgevang is in 'n ander vrou se web, deur 'n verhouding met haar te hê. Johanna besluit om 'n toer na die Griekse

Die rooiblom van Kepler

etienne lombard 2026-08-17 Ek lag nou lekker.

Poësietoets: Graad 9 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Naomi Meyer 2026-08-17 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Dis 'n goeie plan om vraestelle uit te werk om vir jou skoolwerk voor te berei. LitNet bied heelwat gratis vraestelle met hulle meegaande memoranda. Ons lys van vraestelle is in 'n indeks beskikbaar: https://www.litnet.co

Graad 7: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal

Naomi Meyer 2026-08-17 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Dis 'n goeie plan om vraestelle uit te werk om vir jou skoolwerk voor te berei. LitNet bied heelwat gratis vraestelle met hulle meegaande memoranda. Ons lys van vraestelle is in 'n indeks beskikbaar: https://www.litnet.co

Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, derde kwartaal

Naomi Meyer 2026-08-17 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Dis 'n goeie plan om vraestelle uit te werk om vir jou skoolwerk voor te berei. LitNet bied heelwat gratis vraestelle met hulle meegaande memoranda. Ons lys van vraestelle is in 'n indeks beskikbaar: https://www.litnet.co

Graad 8: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal

Naomi Meyer 2026-08-17 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet bied heelwat gratis vraestelle met hulle meegaande memoranda. Ons lys van vraestelle is in 'n indeks beskikbaar: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Hier is die vraestelle ingedeel volgens g

Wiskunde: Graad 4-vraestel en memorandum, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2026-08-17 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet bied heelwat gratis vraestelle met hulle meegaande memoranda. Ons lys van vraestelle is in 'n indeks beskikbaar: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Hier is die vraestelle ingedeel volgens g

Wiskunde: Graad 10-vraestel en memorandum, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2026-08-17 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Dis 'n goeie plan om vraestelle vir jou voorbereiding uit te werk! LitNet bied heelwat gratis vraestelle met hulle meegaande memoranda. Ons lys van vraestelle is in 'n indeks beskikbaar: https://www.litnet.co.za/indeks-no

Graad 9: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal

Naomi Meyer 2026-08-17 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Dis 'n goeie plan om vraestelle uit te werk as mens vir die eksamen voorberei. Dan kan jy die beste moontlike punte behaal. LitNet bied heelwat gratis vraestelle met hulle meegaande memoranda. Ons lys van vraestelle is in

Graad 4: Wiskundetoets en memo – breuke, derde kwartaal

Naomi Meyer 2026-08-17 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet bied heelwat gratis vraestelle met hulle meegaande memoranda. Ons lys van vraestelle is in 'n indeks beskikbaar: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Hier is die vraestelle ingedeel volgens g

Graad 7, Wiskunde: Meetkunde – reguitlyne, konstruksies, transformasies

Naomi Meyer 2026-08-17 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet bied nie klasse aan nie, maar ons het wel video's beskikbaar: https://www.youtube.com/playlist?list=PLbaZLNUPyTXy7Mc9WgsqAWJqQw9y5VCUo. LitNet bied ook heelwat gratis vraestelle met hulle meegaande memoranda. Ons l

Lewenswetenskappe: Graad 10-vraestel en memorandum, eerste kwartaal

Naomi Meyer 2026-08-17 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet bied heelwat gratis vraestelle met hulle meegaande memoranda. Ons lys van vraestelle is in 'n indeks beskikbaar: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Hier is die vraestelle ingedeel volgens g

PenAfrican: Nolan’s Odyssey and the Xhosa tradition

Annie Gagiano 2026-08-15 A wonderful and timely piece. Thank you, Mputhumi!

Pasverskyn: Die seun met die swaeltjie deur Fanie Viljoen

Hans Verbeek 2026-08-15 Ek is nie Afrikaans nie. Ek woon in Holland en ek is baie geïnteresserd in SA. Die reden is dat ek is in die past baie malen in SA gewees om familie te besoek. Helaas is veel van die familie dood, maar zo gaan het in die leven. Excuses vir my Afrikaans,

Van mens tot masjien: Wikipedia en die voortbestaan van betroubare kennis

Bernhard Scheffler 2026-08-15 Wikipedia is reeds baie jare lank my beste inligtingsbron oor talle aangeleenthede. Dis waarom ek dit gereeld finansieel ondersteun uit my beskeie bronne as lank-reeds afgetredene.
Top