Kommentaar

Ervaring, verbeelding en politieke oordeel: by die lees van Max du Preez se Aanstap Boere

Douw Krüger 2026-08-07 Dit is 'n weldeurdagte bespreking, dankie daarvoor. Ek het enkele opmerkings. Subjektiwiteit is deel van ons menswees. (Ek ken net een ware objektiewe mens.) Maar dit hang af of dit jou besit, en of jy darem ook soms eenkant toe kan staan. My ervaring met

Vuurvliegie

Johan van der Merwe 2026-08-07 Jou werk is altyd mooi.

Vanwaar die braaibroodjie?

Raed-na-Gael 2026-08-07 Geagte Dr. P.S. Oneliner - vertel jy vir ons... nè!

Die laaste karateskop (moet tog asseblief nie van Chuck vergeet nie)

Reusedwerg 2026-08-07 Mens moet nooit in die verlede leef nie. Het dit al menigte kere op die lyf geloop. Ek het in my vorige lewe nogal baie TV-aksiereekse gekyk. Chuck Norris het alles en almal gou gou "uitgesort". Kan nie onthou of iemand hom ooit platgeslaan/-skop het nie.

Ekke en my maatjie Grok

Reusedwerg 2026-08-07 Ek het tydens die vorige eeu/milinium myself of LitNet losgelaat, menigte kere my gevervies en ook verlustig aan die briefskrywers se bydraes. Daar was die ernstiges: wetenskaplikes, filosowe, politici, ligsinniges en andere. Altyd uitgesien na almal se b

Tekort aan koerasie

Hannes Stander 2026-08-06 Beste Jannie, die trappe van vergelyking is hond(mak) - perd(fris) - en buffel(jags)! 😉

Ekke en my maatjie Grok

Cornelius Henn 2026-08-06 Beste Melt, Ek dryf hier rustig tussen die golwe met ’n glimlag wat ek nie kan afvee nie. Deur jou en Naomi se toewyding is ’n groot deel van my denke getoets en gevorm. Selfs ná ’n honderdmaal se knip-en-plak uit die verklarende woordeboek het m

Graad 7: Afrikaans Huistaal-vraestel en -memo, derde kwartaal

Miecke 2026-08-06 Ek love julle webtuiste.

Springmielies: As Fata of Fortuna jou besoek

Dr PS Swathe 2026-08-06 Janee dit verg nogal baie breinkrag (of 'n tekort daaraan) om jouself in die stort te versuip.

Vanwaar die braaibroodjie?

Dr PS Swathe 2026-08-06 Mieliepap is seker ook in die Kaap uitgevind, né. En boerewors.

Ekke en my maatjie Grok

ChatGPT en Melt 2026-08-06 Beste Cornelius Wat ’n onverwagse vreugde om jou ná al die jare weer op LitNet raak te lees. Jy het my sonder verwyl teruggeruk na die dae toe die brieweblad vreeslik gegons het – toe mense nog lang stukke geskryf het, mekaar met oorgawe verkeerd

Tekort aan koerasie

Jannie du Toit 2026-08-05 Ek het al gehoor van 'hondmak ' en 'perdfris', maar nog nooit van 'buffeljags' nie!

Die laaste karateskop (moet tog asseblief nie van Chuck vergeet nie)

Waldemar Gouws 2026-08-05 Baie dankie vir hierdie uitspel van die noodsaaklike (ja, nood-) perspektief op wat egtheid behels (ook tesame met die hels). Hopelik bly meer mense mens soos u teen al die druk in.

Weersiens

Amanda Sherrin 2026-08-04 Aan die een kant sien ek hier die intense verlange van 'n moeder se hart om haar seun weer te sien en dan die emosies en haar reaksie toe sy met 'n skok besef dat sy hom nooit weer gaan sien nie. Die bittere teleurstelling, die moontlike selfverwyt, die s

Jagspinnekop deur Erla Diedericks: ’n lesersindruk

erla diedericks 2026-08-04 Baie dankie vir die heerlike leesindruk!

"Dan sê jy nog, Meneer, die vis is duur." Krige en Sorolla in gesprek oor die see

Daniel Hugo 2026-08-04 Uitstekende speurwerk! 'n Onmisbare voetnoot by die literatuurgeskiedenis.

Rymstories: "Die Klipsnyer"

Cornelius Henn 2026-08-04 Klipsnyer, kap vir jou twee tafels uit, wat die wet met 'n ligstraal uit die rots bevry -

Pater Noster deur ’n ateïs

Martin Labuschagne 2026-08-04 Vat my eie worstelings saam.

Video-opname: die Karel Schoeman-gedenklesing 2026

Anthony Akerman 2026-08-04 Uitstekend.

"Dan sê jy nog, Meneer, die vis is duur." Krige en Sorolla in gesprek oor die see

Henning 2026-08-03 Wie Uys Krige geïnspireer het om te verwoord: “Dan sê jy nog, Meneer, die vis is duur,” is bysaak. Ek kan ook nie sy binnewêreld betree nie (te arm) en skaar my volstoom by die stakers van Valencia: “Al my simpatie is met die werksman.” Die

Veritas

Raed-na-Gael 2026-08-02 Die term ‘Veritas’ het verskeie betekenisse, oa in Suid-Afrika is dit die mees bekende en seker ook die mees uitgelese beoordeling van wyne. Soos ek die werk hierbo lees word dit ook sommer aan vrot wyn toegeken. Dit het my laat terugdink hoedat iema

Poësietoets: Graad 9 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Nthatiiey 2026-08-02 Ek wil dit gebruik om in my studies te verbeter.

Wenner van die Sandy Schoemanprys: Die fluistertaal van blomme

Nato Zondagh 2026-08-01 Alzheimer se houvas op die bejaarde vrou misluk. Haar kennis en liefde vir verskeie soorte blomme laat haar opstaan uit haar stoel. Wys haar die pragtige wit blom. En dan die ander. Die skrywer vertel, maar wys veral. Beeldend. Sintuie van sien, hoor, rui

Bettina Wyngaard: Om die waarheid met deernis te skryf

Elise Bishop 2026-08-01 MHSIVR 🦋🌿

Graad 7: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal

Elrich Cornelissen 2026-07-31 Ek soek hulp met my werk.

Afrikaans Huistaal: Graad 8-vraestel en memorandum, eerste en tweede kwartaal

Heinrich Filanie 2026-07-31 Dit is baie goed, dankie!

Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, derde kwartaal

Elnicka Filander 2026-07-30 Ek wil baie graag verbeter in my skoolwerk en ek het nie laas kwartaal so goed gedoen nie, maar ek wil nou kwartaal 3 verbeter.

Graad 8: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal

Eyona 2026-07-30 Ek sukkel in Natuurwetenskap, EBW, Tegnologie en Wiskunde. Kan u my help?

Springmielies: As Fata of Fortuna jou besoek

DIETLOFF VAN DER BERG 2026-07-30 Mag jy Heimlichloos bly om my gekraakte drywende rib verder deur my lagspiere te laat treiter

Wonde

Jeanne Henning Els 2026-07-29 Baie dankie, Catherine.

Springmielies: As Fata of Fortuna jou besoek

Henning 2026-07-29 Hier is nogal ’n merkwaardige ooreenkoms tussen die latente staat van selfondersoek tydens die amperse stortverdrinking en die skyndood van Ramana Maharshi op 16-jarige ouderdom te bespeur [fenomenologies gesproke]. Tydens Maharshi se liggaamlike pan

Bettina Wyngaard (1971–2026)

Gustaf Claassens 2026-07-29 " My grootste wens is dat ons as mensdom sal ophou om enigiemand wat anders as ons is, te haat en te dwing om in ons eng boksies te pas. Daar is plek vir ons almal, en ons grootste bate is juis ons diversiteit,” Aldus Bettina. Prysens- en navolgingswaar

Vanwaar die braaibroodjie?

Chris 2026-07-29 Ek stem heelhartig saam. 'n Braaibroodjie word net op een manier gemaak en dit is die regte manier. As vriend vyand of familie jou braaibroodjie verorber, dan weet jy jy weet hoe. Ek stem saam dat 'n braaibrrodjie stadig moet braai, vernaam as daar kaas i

Wiskunde: Graad 4-vraestel en memorandum, tweede kwartaal

Minette Schoeman 2026-07-28 Wiskundevraestelle.

Veldsoirée 2026: Die sewende, die einde van die waarheid, die sterfte van fiksie, die grafrede by die laaste boek en laaste leser.

Sandra Pretorius 2026-07-28 Ek hoop LitNet publiseer Riana Scheepers se ontleding van "Die Durbanse Poepwedstryd".

Elders gesien: Vroeg-Julie voer ek en Bettina dan ons laaste gesprek

Henning 2026-07-28 Deur die jare het ek my bes gedoen om Bettina uit te lok tot ’n bekgeveg of net die geringste aanduiding van ’n ligte irritasie. Dit wou nie. Eenmaal, tydens haar verjaardag, het LitNet Spiderbait se Black Betty (deur my aan haar opgedra) se ska

Vervulling en roeping: die Israel van God

Cornelius Henn 2026-07-28 Hanno, Ek het in my vorige kommentaar geantwoord en gevra dat ons by die teks bly – Romeine 11:25-29 of Galasiërs 6:16 – en dat ons nie weer die volle dispensasionele raamwerk herhaal nie. Jy het dit tog weer gedoen en boonop nog ’n nuwe, uit
Top