Graad 7: Wiskunde-vraestel 2 en memorandum, vierde kwartaal

  • 0

As jy in graad 7 is, weet jy hoërskool is net om die hoek ... of eerder: net om die draai. In hierdie gratis Meetkunde-vraestel deur Wilhelm du Toit, gaan jy baie van hoeke leer. Laai die vraestel en memorandum af en behaal goeie punte in jou laaste Wiskunde-eksamen in die laerskool!

Klik hier om die vraestel gratis in PDF af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top