Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: Wie se geskiedenis leer ons ons kinders?

Jean Oosthuizen Toyota Stellenbosch Woordfees 2026-10-07

Die diskoersgesprek "Geskiedenis vir die toekoms" – met Gert van der Westhuizen, Jonathan Jansen en Albert Grundlingh – het op 6 Oktober as deel van die Netwerk24-gespreksreeks by die Toyota Stellenbosch Woordfees 2026 plaasgevind. Lees Jean Oosthuizen se oorsig.

Municipal elections 2026: What is the municipal election campaign telling us about South African politics more generally?

Chris Heymans Opinion 2026-10-07

"This is where the current campaign could become more intense."

Die stilte van ons vaders

Adam Willemse Menings 2026-10-06

"As ons aanhou om emosionele opvoeding as ’n sagte luukse af te maak, gaan ons aanhou om die prys te betaal in koerantopskrifte."

Degenaar had blaam aan botsing met NG kuratorium

Johannes Froneman Menings 2026-10-06

"Feit is dat Degenaar sy tyd vooruit was en standpunte ingeneem het wat selfs vandag nie vry algemeen deur konvensionele Christene aanvaar sal word nie – altans nie sonder allerlei voorbehoude nie."

Grieving in the first person plural: Writing as we grieve, grieving as we write

Mphuthumi Ntabeni Books and writers 2026-10-06

"This latest wave of gender-based violence has sent me back to a book I read a few years ago: Cristina Rivera Garza’s Grieving: Dispatches from a wounded country, translated by Sarah Booker. I haven’t been able to put it down since."

Is jy veilig aanlyn? ’n LitNet Akademies (Regte)-onderhoud

Naomi Meyer, Gretchen Jansen Onderhoude 2026-10-02

"Praktiese stappe soos sterk, unieke wagwoorde en tweefaktor-verifikasie bly ook belangrik. Maar hoewel hierdie stappe ons persoonlike risiko kan verminder, kan individuele optrede nie alleen ’n veilige digitale omgewing skep nie. Organisasies en reguleerders het ook ’n belangrike rol om te speel."

KI-miniseminaar: Sewe probleme voor middagete

Johan Fourie Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence 2026-10-01

"Wie gee hul denkwerk prys?"

Agterstories: Wie betaal om die ligte aan te hou?

Johan Fourie Rubrieke 2026-10-01

"Ek en my seun sal in Desember weer daardie paadjie stap en die vuurtoring se lig sal oor die water blink soos dit sedert 1849 maak. Iemand betaal steeds om dit aan die draai te hou. Wie dít behoort te wees, is die een deel van die vraag wat nooit verdwyn nie."

Uitnodiging: FilosofieKafee – Die etiek van plek

LitNet Menings 2026-09-30

Alle belangstellendes word uitgenooi na die volgende FilosofieKafee-gesprek op Vrydag 2 Oktober in Wellington. Schalk Engelbrecht is die spreker.

Elders gesien: Moord is ’n gruwel, ongeag wie die slagoffer is

Jean Oosthuizen Menings 2026-09-29

"Wie se name was op die oorblywende kruise? Was dit onbevestigde gevalle, plaasaanvalle sonder moord, of simboliese getalle?"

Elders gesien: Aai, ek kan nie meer met al die dom nie

Niel van Deventer Menings 2026-09-29

"Amerika wil Suid-Afrikaners straf oor die beweerde vervolging en geweld teen witmense. Ernst Roets en kie gaan blaas lustig daardie vuur aan."

Voertuigbandslytasie en besoedeling: ’n komplekse omgewingsvraagstuk

Handré Brand Seminare en essays 2026-09-29

"Teen die agtergrond van die sterk afname in spoorverkeer en die gelyktydige toename in ligte- en swaarvoertuigverkeer op die Suid-Afrikaanse padverkeerstelsel, ontstaan vrae soos: Watter impak het die slytasie van voertuigbande op die omgewing?"

Momentum Aardklop 2026: #op’it ... soos’it hoort!

Christiaan J de Swardt, Alexa Strachan Aardklop 2026-09-29

"Besoek sommer nou al ons webwerf en hou ons spesiale aanbiedinge en promosieveldtogte dop. Maar koop sommer ’n weekkaartjie vir die feesterrein. Dit is nou wragtig sakpas."

Afrikaners have PoepMed, a drama in one act

Izak de Vries New writing 2026-09-25

This two-hander is written to be performed on 27 September 2026 in front of the White House just after 3 000 white crosses have been planted. The play is dedicated to Donald Trump, the great leader who inspired this.

Wyngaard Weekliks: Wat woel by FW se stigting? word gevra ná Van der Rheede se bedanking

Heindrich Wyngaard, Gert van der Westhuizen, Coetzee Bester Onderhoude 2026-09-25

Die FW de Klerk-stigting se aankondiging dat hulle hulle distansieer van uitsprake deur hul uitvoerende hoof, Christo van der Rheede, het die vraag laat ontstaan: Wat gaan daar aan? Heindrich Wyngaard probeer antwoorde kry by ’n raadslid, Coetzee Bester, en die politieke joernalis Gert van der Westhuizen.

Interskole en die Derby: Steeds ’n tradisie tussen trots en druk?

Toyer Hefca SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2026-09-23

"Die gevaar ontstaan egter wanneer die uitslag die doel word en die kind die middel."

Gerrit Olivier 1954–2026

Ena Jansen In memoriam 2026-09-22

"Gerrit was groot sports, maar ook wys, op ’n manier ouer as sy jare. Hy was tegelyk kalm, altyd radikaal en uitdagend, nie net slim nie, maar ’n denker."

Sion, berg van God en 7 Oktober

Cornelius Henn SêNet-briewe 2026-09-21

"Selfondersoek is nie verraad nie."

Springmielies: Toemaar, die held is nie dood nie

Nini Bennett-Moll Rubrieke 2026-09-18

"Ja, natuurlik sal ek die teaser op Huisgenoot se voorblad onthou. Want Bobby Ewing het 'gesterf' aan die einde van ’n seisoen, net om weer sy opwagting te maak in die stort, ’n volle seisoen later."

Die ANC en die Verkiesingshof: Niks salf meer te smeer aan ANC nie, sê dié ontleders

Heindrich Wyngaard, Roland Henwood, Oscar van Heerden Onderhoude 2026-09-18

Munisipale verkiesing 2026: Die ANC hou voet by stuk dat dit die Verkiesingskommissie se aanlyn stelsel was wat die party gepootjie het met die registrasie van kandidate. Die politieke ontleders Roland Henwood en Oscar van Heerden sê aan Heindrich Wyngaard dit is nóg ’n teken van ANC-agteruitgang.

Top