Menings

LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.

Persverklaring: Lourensa Eckard lewer PEN Afrikaans se jaarlikse lesing oor media- en uitdrukkingsvryheid

LitNet PEN Afrikaans 2026-09-18

PEN Afrikaans nooi ons lede, ondersteuners en ander belangstellendes om in te skakel vir ons jaarlikse lesing oor media- en uitdrukkingsvryheid in Suid-Afrika. Dit word vanjaar deur Lourensa Eckard gelewer.

Dit is die patriargie in ons samelewing wat reeksmoordenaars baar

Heindrich Wyngaard, Bafana Khumalo Opinion 2026-09-17

Die land is geskok oor die liggame van tot op hede nege vroue wat in Ekurhuleni ontdek is nadat hulle vermoedelik die slagoffers van ’n reeksverkragter en -moordenaar was. Heindrich Wyngaard praat hieroor met die organisasie Sonke Gender Justice se Bafana Khumalo.

Take your pick: Heritage Day! King Shaka’s Day or Braai Day?

Sihle Khumalo Opinion 2026-09-17

"Why do we wait for September to celebrate our heritage? Heritage, especially at a personal level, is the collection of traditions, values and culture."

Die Buren-periode in Breyten Breytenbach se plaaslike uitgeegeskiedenis, deel 2: Breyten Breytenbach oor samewerking met uitgewers

Francis Galloway Seminare en essays 2026-09-16

Dit sou vandag wyle Breyten Breytenbach se verjaardag gewees het. Lees die finale deel van die Buren-periode in Breyten Breytenbach se plaaslike uitgeegeskiedenis.

Vulpro se voëls wil ook van geweet wees

Izak de Vries Menings 2026-09-16

"Vir aasvoëls wentel kennis om die verskil tussen lewe en dood."

Gerrit Olivier is nie meer by ons nie

John Miles In memoriam 2026-09-16

"Ek wil een aktiwiteit van Gerrit uitsonder wat van kritieke waarde was vir die meer normale gang van nuwe skryfwerk: sy leidende rol as redakteur van die tydskrif Stet wat deur Taurus geborg is."

Erfenis-tameletjie, |UMIS !GOMSIB

Jeffrey Hartzenberg Menings 2026-09-16

"In erfenis het taal ook baie waarde, en ons Khoi-mense het ook daai trauma en geweld ervaar waar ons GOWAS (taal) van ons geneem is, met veral kerke wat ook ’n rol in dié aspek gespeel het."

Van militêre oefeninge na magprojeksie: China se uitbreidende militêre toegang in Afrika

Fanie Herman Menings 2026-09-16

"Nuwe ontwikkelings wys egter dat China toenemend die vermoë ontwikkel om soldate, vliegtuie en skepe oor groot afstande te ontplooi en sodoende mag buite sy eie grense te projekteer."

Gerrit Olivier: ’n persoonlike huldeblyk

Willie Burger In memoriam 2026-09-16

"Die laaste drie dekades van die vorige eeu was ’n opwindende tyd vir letterkunde. Dit was ’n tyd toe skrywers en digters en letterkundiges soos Gerrit ’n groot invloed gehad het, ook in die breër intellektuele lewe. Dit is droewig om te ervaar hoedat die Grotes van daardie tyd een-een wegraak, en hoe daardie opwindende tyd daarmee saam verlore raak."

Die tragiese as miskende verstaanskategorie: ’n naby blik op twee politieke denkmodusse

Charl-Pierre Naudé LitNet-skrywersberaad 2026-09-11

"In die agtergrond van die oorgang vanuit die noodlotsgees na die bevrydingsgees is daar die verhaal van die mens se vrye wil. Vrye wil al dan nie is ’n belangrike speler op hierdie verhoog."

Die aarde is jou verhoog

Cornelius Henn SêNet-briewe 2026-09-11

"Mense wat onder eng staatsateïsme grootgeword het, was onvoorbereid op hierdie geestelike aanslag en het hulle blindelings gevolg. Die lyne tussen droom en waansin het vervaag."

Oor ’n speelgoedmotor – en oor die realisering van toekomsideale

Handré Brand Seminare en essays 2026-09-11

"Watter sielkundige faktore sou kon meehelp om konsepformasie by ’n jong kind sinvol te realiseer? Of anders gestel: Hoe word ’n aanvanklike ideaalfantasie tot ’n volhoubare doelwit ontwikkel?"

Die Buren-periode in Breyten Breytenbach se plaaslike uitgeegeskiedenis, deel 1: Breyten Breytenbach oor samewerking met uitgewers

Francis Galloway Seminare en essays 2026-09-10

"My doktorale navorsing het gefokus op Breytenbach se loopbaan as openbare figuur en skrywer en is later uitgebrei in ’n boekpublikasie. In hierdie monograaf doen ek uitgebreid verslag oor die publikasie en resepsie van sy oeuvre tot aan die einde van die 1980’s. In 2012 verskaf ek op LitNet ’n breë kartering van sy uitgeegeskiedenis tot op daardie stadium. Hierin het ek tussen drie plaaslike fases onderskei en dit oorsigtelik toegelig. Vandag meen ek dat daar ook ’n vierde produksieperiode onderskei kan word, veral na 2019, met publikasies buite die hoofstroom en op aanlyn platforms soos LitNet en Versindaba."

Ontnugterde kiesers en ’n Duitse heimat: die AfD-skoksege in Sakse-Anhalt

Heinrich Matthee Seminare en essays 2026-09-10

"Die AfD se sege het skokgolwe onder politici in die geboue van die Europese Kommissie en Europese Parlement in Brussel veroorsaak. Die uitslag het beteken dat dit al hoe moeiliker mag word om die skeidsmuur teen die AfD te handhaaf en deelname aan regerings op verskillende vlakke te keer. Dit kon in die teorie belangrike gevolge vir die EU inhou, want Duitsland is Europa se grootste ekonomiese mag, en saam met Frankryk die invloedrykste lidstaat in Europese instellings."

Elders gesien: Johann Symington se oop deur

Jean Oosthuizen In memoriam 2026-09-09

"Johann se deur is nou vir altyd toe. Maar die deur wat hy in my denke oopgemaak het, sal nie weer toegaan nie."

Persverklaring: Sakeleier van die Jaar 2026, Marlene le Roux se  aanvaardingstoespraak

Marlene le Roux Menings 2026-09-09

"As jy ’n kind met ’n gestremdheid in Suid-Afrika is, het jy ondersteuning en toegang tot hulpbronne deur spesiale skole, tot ongeveer graad 10. Daarna, vir te veel jongmense, vernou die lewe tot ’n plakkershut of ’n huis, sonder vervoer, en baie beperkte maniere om te sosialiseer of aan te hou groei."

Agterstories: Hoekom slaap ryk mense te min?

Johan Fourie Rubrieke 2026-09-09

"Die mense wat finansiële markte dophou behoort dalk ’n slaapaanwyser in hul modelle in te bou ..."

Uitnodiging: FilosofieKafee – Kernkrag in Suid-Afrika: ja of nee?

LitNet Menings 2026-09-08

Alle belangstellendes word uitgenooi na die volgende FilosofieKafee-gesprek op Saterdag 12 September in Pretoria. Pieter Bredell is die spreker.

Wyngaard weekliks: Waarom sukkel die DA om die PA se taktiek teen te werk?

Heindrich Wyngaard, Johann Maarman Onderhoude 2026-09-08

Die vraag oor waarom die DA skynbaar sukkel met ’n strategie wat as teenvoeter vir die PA se opmars kan dien, is die onderwerp van ’n onlangse veelbesproke rubriek deur Johann Maarman. Hy praat hieroor met Heindrich.

’n Vryrietkonsert op Erfenisdag 2026: ’n onderhoud met Leon Oosthuizen

Naomi Meyer, Leon Albert Oosthuizen Musiek 2026-09-08

"Een verhoog. Een reënboognasie. Een Erfenisdag. Dit gaan ’n wonderlike ervaring wees."

Top