Stemnota: VSA-middeltermynverkiesing 2026 – Wat is die impak op SA?

  • 0

Die VSA se middeltermynverkiesing het op 3 November plaasgevind. Die Demokrate het beheer oor die Senaat en die Huis van Verteenwoordigers verkry.

Politieke ontleder André Duvenhage lewer kitskommentaar oor hierdie verkiesing.

YouTube-skakel na onderstaande stemnota: https://youtu.be/qV_mZw6jnks

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top