Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Lady Di, die Cape Flats Book Festival het die jaar iets gekort
2026-02-02"’n Taxi vol skoolmeisies raak skielik a makeshift-geskiedenisklas. Gaireyah leer oor die tragiese storie van Sarah Baartman en die catalyst rol wat Aunty Di se poësie gespeel het om ons ancestor se remains huis toe te bring."
In memoriam: Diana Ferrus
2026-02-02"Sy’t ons nie net herinner aan ons komvandaan nie. Sy’t die pad vorentoe in ons visier gestel."
Uit die argief (2006): Afrikaans en ek
2026-01-30"Afrikaans is my moedertaal, my spreektaal, my liefdestaal, my bidtaal, my bakleitaal. Ek onthou my ma se stem, my ouma se kampvuurstories, my pa se vermaninge in Afrikaans, maw my herinneringe leef voort in Afrikaans."
Wat sê Bettina? Hoekom is Sport, Kuns en Kultuur so ’n kopseer onder Gayton McKenzie?
2026-01-30"Die meeste lesers behoort teen hierdie tyd bewus te wees van die kansellasie van Gabrielle Goliath se installasie, Elegy, aan die Venice Biennale. Elegy sou Suid-Afrika se inskrywing wees, nadat dit eenparig verkies is deur Art Periodic, ’n organisasie aangewys deur die departement om die keurproses te hanteer."
Agterstories: Verbeelde vooruitgang
2026-01-30"’n Kritiese blik op verlede en hede bly noodsaaklik, dit hou ’n samelewing eerlik oor mislukkings, maar kulturele verbeelding het óók ’n rol: om die horison van moontlikhede oop te stoot en hoop te legitimeer."
Afrikaans: die taal van Afrika en die Afrikaner as ’n "African" – erkenning vanuit ’n onverwagse oord
2026-01-30"Die groot Suid-Afrikaanse tragedie is dat Afrikaans nie as ’n inheemse taal erken word nie. Afrikaans word gekortwiek om sy plek langs ander Afrikatale in te neem. Dit alles is ’n somtotaal van die ideologiese benadering tot die onderwyssisteem. Daarvolgens is Engels die taal van onderwys en die staatsdiens in die algemeen en is ’n groot bydraende faktor tot die swak prestasies in die onderwys."
Ons definisies perk ons in: oor Afrikanerskap, identiteit en politieke lojaliteit
2026-01-29"’n Definisie is uiteindelik net ’n baadjie wat jy kan aan- of uittrek, soos dit jou pas, of as dit jou nie pas nie."
Press release: Join us on the 3 February for this year’s FW de Klerk Foundation Annual Conference
2026-01-29Under the theme "Local Government Elections 2026 – Chances & Challenges for Municipalities to Fulfil their Constitutional Mandate" the event will explore key institutional, administrative and political dimensions of local governance ahead of the 2026 local elections.
Quo vadis, Tweederivier, oftewel: Lourensrivier?
2026-01-29"Die Lourensrivier het aanvanklik as die Tweederivier bekendgestaan. ... Die hoofgevolgtrekking kom daarop neer dat toekomstige holistiese, multidissiplinêre bestuur met betrekking tot die Lourensrivier vanaf oorsprong tot by die monding ’n absoluut noodsaaklike voorvereiste is."
Wat beteken die "nosel" van "onnosel"?
2026-01-29"Semanties gesien is on- baie interessant. Alhoewel dit meestal geparafraseer kan word met nie, werk dit nie so in onnosel nie. Die on- in onnosel beteken nie 'nie' nie."
Afrikaner
2026-01-28"Deesdae blyk dit dat ’n klein minderheidsgroep Suid-Afrikaners ter uitsluiting van alle ander vir hulle hierdie naam toegeëien het."
Elders gesien: Waarom versterk die rand teenoor die dollar?
2026-01-28"Dit is ’n fundamentele ekonomiese beginsel: Wanneer die Amerikaanse Federale Reserweraad rentekoersverlagings aandui, bevoordeel die rentekoersverskil opkomende markte soos Suid-Afrika."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Verset teen hierdie era – oor Paul Kingsnorth se Against the machine, on the unmaking of humanity
2026-01-28"Against the machine is, om die minste te sê, ’n ambisieuse boek waarin geen doekies oor die Westerse moderniteit omgedraai word nie: Kingsnorth beskryf homself byvoorbeeld onbeskroomd as anti-modern en ’n reaksionêre radikaal ..."
Springmielies: Die Kirks – die donker narratiewe van samesweringsteorieë
2026-01-27"Ek het geen affiniteit of vooroordeel jeens die Kirks nie, maar wat my interesseer, is die narratief van donkerwordende conspiracy theories wat waarskynlik ’n weerspieëling van die zeitgeist is waarin ons leef – en die skadu wat oor Amerikaanse politiek en globale wêreldgebeure hang."
Kinder- en jeugliteratuurskryfskool 2026 by die Breytenbach Galery: ’n onderhoud
2026-01-22"Ek sê altyd: Kinderboeke is nie kinderspeletjies nie, maar met hierdie kursus kan jy jou drome vlerke gee. En boonop is dit vreeslik baie pret!"
Die verskil tussen godsdiens en spiritualiteit
2026-01-21"Die erkentenis van my eie onkunde en my onvermoë om my geloof eksak te definieer het veral een voordeel: Dit dryf my tot by daardie sfeer waar ek geneig is om te glo soos ’n kind eerder as soos ’n teoloog of ’n siniese grootmens."
Wat sê Bettina? Trump teen die EU – is Groenland se kool die sous werd?
2026-01-21"Groenland is nominaal onder Deense beheer, alhoewel hulle onafhanklik is en selfbeskikking toepas. Enige aanval teen Groenland moet outomaties ook as ’n aanval teen Denemarke gesien word. Denemarke is een van Amerika se grootste bondgenote en het met elke oorlog sedert die Tweede Wêreldoorlog sy aan sy met Amerika geveg."
Is 2026 the new 1989?
2026-01-20"The main point is that it is exactly the sort of potential crisis that may explode, as the impression gains ground that the rules-based system under the UN and other bodies is impotent and toothless."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Die VSA en Venezuela – wanorde of orde?
2026-01-16"Feitlik enigiemand wat hierdie opstel lees, is waarskynlik gewoond aan die sogenaamde reëlgebaseerde wêreldorde. Baie van ons sal graag so ’n orde wil sien. Feit is egter dat so ’n orde afhang van die mate waartoe die grootmoondhede van die wêreld op ’n gegewe tyd mekaar se invloed balanseer al dan nie."
Die Lasarus-effek: Hester Heese (1911–1992)
2026-01-15"Hester Heese (nooiensvan De Swardt) is op 26 Oktober 1911 in Kuilsrivier naby Kaapstad gebore en was een van sewe kinders. Na haar opleiding as kindertuinonderwyseres het sy onderwys gegee op Upington en later in Kaapstad. In 1937 trou sy met Karl Heese en uit die huwelik is vyf kinders gebore. As pastoriemoeder van verskeie NGK-gemeentes het sy aktief aan gemeenskapsaktiwiteite deelgeneem."
