Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
YouTube-onderhoud: Dirk Laurie gesels oor LitNet Akademies
2010-10-20 Dirk Laurie, Natuurwetenskappe-redakteur van LitNet Akademies, ’n geakkrediteerde Afrikaanse aanlynjoernaal, gesels oor sy agtergrond en deel sy visie vir hierdie dinamiese tydskrif. Hy bespreek ook die verband tussen wiskunde en ...Dirk Laurie in gesprek met Alewyn Burger, Martin Kidd en Jan van Vuuren
2010-10-20 Dirk Laurie gesels met Alewyn Burger, Martin Kidd en Jan van Vuuren, die skrywers van die eerste Natuurwetenskappe-artikel in LitNet Akademies. In hulle artikel bespreek dié drie wiskundiges die enumerasie van self-ortogonale Latynse ...As 'n kind nie kan lees nie
2010-10-19“Dit mag mos nie wees nie. Hoe het die kind op die hoërskool gekom?” My seun, wat sy ma help met die opstelpunte van haar graad 8-leerders, is sigbaar ontsteld. My vrou, soos ek ’n Afrikaans-onderwyser in murg en been, gee een ...
Charles Malan gesels met Joan-Mari Barendse oor haar artikel in LitNet Akademies
2010-10-13 Charles Malan gesels met Joan-Mari Barendse oor haar artikel “Eietydse ridders: ’n Vergelyking tussen Die mugu (1959) deur Etienne Leroux en Die avonture van Pieter Francken (2005) deur Jaco Fouché”. Joan-Mari, eers geluk ...Mirror, Mirror on the Wall: Shaida Ali, author of Not a Fairy Tale, in conversation with Naomi Bruwer
2010-10-07 Title: Not a Fairy Tale Author: Shaida Kazi Ali Publisher: Umuzi ISBN: 9781415201121 Order Not a Fairy Tale from Kalahari.net. Not a Fairytale | Fiction Shaida Kazi Ali Not a Fairytale is a wonderful, unusual book set in an Indian ...Wat Suid-Afrika by Pole kan leer, en wat nie
2010-09-29 Warsawa is ’n moderne wêreldstad – terloops, die naam is nie Warsaw (Engels) of Warskou (Afrikaans) nie. Skou, oftewel beskou, soos in het gesien oftewel saw is ver verwyderd van die oorspronklike betekenis. Volgens die dosente by ...LitNet-akademies onderhoud: Francis Galloway in gesprek met Annemie Stimie
2010-09-22 Francis Galloway stel ’n paar vrae aan Annemie Stimie rondom haar artikel “Die Europese musiektradisie en die ontwikkeling van ’n Afrikaneridentiteit. ’n Oorsig van Afrikaanse musiekjoernalistiek in Die Brandwag (1910-1921) ...Jan Rabie / Marjorie Wallace Lecture: Ground Zero – the South African literary landscape after apartheid
2010-09-22"All of this would suggest that since the dismantling of apartheid South African literature has entered a phase of unprecedented and explosive growth, and that the energy that had begun to manifest itself even during those dark days is now beginning to erupt."
Andie Miller in conversation with Karabo Kgoleng, presenter of Afternoon Talk and Literature
2010-09-22 We’re sitting under the oaks outside the coffee shop, and it’s a beautiful evening. Karabo Kgoleng has come from two hours of Afternoon Talk and is recharging her battery with a bottle of sparkling water. I order a cappuccino. When she ...Aan die anderkant van die grens
2010-09-07 As ouer vra mens: Hoe sal ek die wêreld aan my kinders verduidelik? Hoe sal ek my kinders leer wat dit beteken om mens te wees? ’n Vraag wat opvallend is in Praat verby grense is: Hoe sal ek my ouers opvoed tot ’n helder verstaan ...Gesoek: vakature vir 'n waagarties
2010-09-02 Sekere vrae hou my snags wakker, soos: Hoekom is ek gebore met ’n hunkering na die sirkus? Gister het, vandat ek my oë oopgemaak het, skeefgeloop. O, nie op subtiele maniere nie; ek praat van growwe slapstick: slak wat onder my kaal ...Die ''nuwe'' NALN: Naomi Bruwer gesels met Gert Opperman
2010-08-26 Die hernuwing van NALN - die Afrikaanse Museum en Navorsingsentrum - is vroeër vanjaar afgeskop met die aankondiging dat die Erfenisstigting aktief betrokke raak om te verseker dat NALN se eertydse glorie herwin word. Naomi Bruwer het met ...Ons protesteer
2010-08-24As skrywer voeg ek graag my stem teen die beoogde nuwe wetgewing en wil die petisie onderteken. Ek het al wyd gepubliseer, ook op LitNet.
Johann P Boshoff
Tussengebied: 'n Persoonlike keuse uit verskuilde en verbygegane gay-tekste (Deel 4)
2010-08-19 Klik hier om die eerste aflewering van Tussengebied te lees. Klik hier om die tweede aflewering van Tussengebied te lees. Klik hier om die derde aflewering van Tussengebied te lees. In hierdie aflewering: 16. Ruth Prawer Jhabvala (1927–): “Parasites,” East into Upper East: Plain Tales from New York and New Delhi 17.Ruth Prawer Jhabvala (1927–): […]Neo-Gotiek in die Afrikaanse letterkunde
2010-08-12 Die woorde Gotiek en Neo-Gotiek word nie dikwels in gesprekke oor die Afrikaanse letterkunde gehoor nie. Dié terme kom selfs nie in ’n puik naslaanwerk soos Literêre terme en teorieë (TT Cloete (red)) voor nie, maar nou moet haastig gesê word dat ook ander bronne, soos dié van Shipley, dié terme verswyg. Van Gorp het […]Nasiebou en subnasionale identiteite in Suid-Afrika na 1994
2010-08-12"Die blote feit dat mense in 1994 hul stem uitgebring het, kon nie die wonderwerk verrig om die rasvlek van hul bewussyn uit te wis nie."
Geldige belange en aansprake moet soms op pynlike maniere teen mekaar afgeweeg word
2010-08-12Regstellende aksie ("affirmative action")is ’n term wat in die VSA ontstaan hetas die versamelnaam van die beleid en reg watgelyke geleenthede vir lede van minderheidsgroepe wou bewerkstellig. Die diskoers oor regstellende ...
Blind eyes, deaf ears
2010-08-12Sometimes I get despondent because it feels like my efforts are wasted, my warnings go unheard, my words fall on deaf ears like seeds falling on hard, dry earth. It was just three short years ago when I first started my "career" in human rights ...
