Foto's: Swart Dinsdag in Kaapstad

  • 0

Op 22 November het massas buite die parlement in Pleinstraat, Kaapstad saamgedrom om protes aan te teken teen die moontlike instemming van die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting. Hierdie protesoptog is Swart Dinsdag genoem en lede van die media en algemene burgers is aangemoedig om swart te dra in opstand teen die beoogde wet. LitNet was ook daar.

Helen Zille het haar stem dikgemaak.
Bun Booyens, redakteur van Die Burger, het ook swart gedra.
Protes op LitNet:

We object: The media as the fourth power in democracy
– Hélène Passtoors
We object: Soze sithule! We will never be quiet!
– Tessa Dowling
Ons protesteer: Ons het nie gestry vir ’n demokrasie en ’n vry land om nou tersluiks daardie vryhede te verloor nie
– Hein Willemse
Ons protesteer: Vryheid van spraak: kom ons probeer uitvind wat die Grondwet werklik beteken
– Pieter Fourie
Izak de Vries teken protes aan op LitNet Blogs
Foto’s: LitNet sien rooi by die Right2Know-optog
– Etienne van Heerden en Imke van Heerden

Foto's: Gerrie van Eeden

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top