Gerrie van Eeden


Boekresensie: Robbie se broer se roer en ander jagstories deur Pienkes du Plessis

Gerrie van Eeden Resensies 2016-07-10

"Die rede waarom die stories so lekker lees, is Du Plessis se skryfstyl."

Hartepad: Die betekenisvolheid van reis

Gerrie van Eeden 2013-12-19 Dis relatief maklik om ’n feitlike verslag te lewer oor watter paaie gevolg is en waar jy stilgehou het, maar om die ervarings en gewaarwordinge wat jy langs die pad teëkom, te beskryf, is iets heeltemal anders.

Voetspore – Johan Badenhorst

Gerrie van Eeden 2013-06-12 "Nes met vorige Voetspore-reise word daar op ’n tipe epiese tog besluit. Van die Kaap tot Kaïro is al gedoen, Gansbaai tot Gaboen ook. Agulhas tot Alexandrië is volgende aan die beurt."

Foto's: Swart Dinsdag in Kaapstad

Gerrie van Eeden 2011-11-22 Op 22 November het massas buite die parlement in Pleinstraat, Kaapstad saamgedrom om protes aan te teken teen die moontlike instemming van die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting. Hierdie protesoptog is Swart ...
Top