Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Die kinders in die container
2026-10-08"Roux staan op, druk ’n koevert in Deon se hande. 'Vir die kinders.' Hy knik na die boek. 'Burke is ’n legend; net jammer daar is net agtien boeke.'"
Terapie
2026-10-08"Oplaas skryf jy. Elke letter, elke woord, elke sin is terapie teen totale ontreddering."
Ontvoer
2026-10-01"Dan, sy: 'My kennis sê ek moet wegbly – maar my hart vra of jy my gaan innooi vir koffie.'"
Die karwag
2026-10-01"Wie gee jou die reg om hier te parkeer?" skree Daan Botha. "Betaal jy my miskien per maand?"
"Die kinders kry so warm, Meneer."
"Vat jou gebroedsels en skoert."
Haar Edele die broeis Melkweg
2026-10-01"watter hand dit is wat patrone wek
soos dié tekens van kosmiese mimiek"
Afrikaners have PoepMed, a drama in one act
2026-09-25This two-hander is written to be performed on 27 September 2026 in front of the White House just after 3 000 white crosses have been planted. The play is dedicated to Donald Trump, the great leader who inspired this.
Marlon se eerste tanne
2026-09-25"en hier was hy oppie kombuisvloer klaar besig om sy ma met sy vlymskerp eerste tanne
teen sy pa se childhood trauma te protect."
Elke kraak in die pad
2026-09-25"Op pad woonstel toe trap hy op elke kraak in die pad. By die derde kraak draai hy om. Niemand volg hom nie."
Die droomdilemma deur De Wet Hugo: ’n dramateks vir skoolkinders
2026-09-18LitNet is oorval deur navrae van leerders, ouers en opvoeders – en De Wet Hugo het op versoek ’n eksklusiewe dramateks geskryf. Dis geskik vir leerders van graad 4 tot 9. Laai die dramateks van Die droomdilemma gratis hier in PDF af!
Skuil in stilte
2026-09-16"want slegs die dwaas
in sy eie geraas
dink hy weet
terwyl hy niks weet nie."
Waar stilte woon
2026-09-16"En wanneer jou laaste vrees moeg word vir sy eie vlug, sal jy miskien ontdek:
die donker was nooit jou eindbestemming nie."
