Blind eye

  • 0

Foto: Canva

Blind eye

Ek loop soms rond met ’n +2-leesbril,
om my bietjie blind te maak van die kak wat in die wêreld aangaan.
Want met die oë wat die Jirre my gegee het,
sien ek soms te vêr,
te duidelik,
en te veel.
Die land is in sy moer
en al wat ons kan doen,
is net fokus op dit wat voor ons is
en net survive.

Vra maar vir cyril,
hy is goed in ’n blind eye turn.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top