Kuberklas Kreatief

Talentvolle leerders deel hier hulle kortverhale en gedigte. Publikasie is onderhewig aan keuring.

Ek mis dit, jy weet ...

Simoné du Plessis Kuberklas Kreatief 2018-08-22

"Die donker nagte wat jy in jou bed lê en jouself aan die slaap huil, dis dit wat ons laaste bietjie hoop gesteel het, hoop vir vrede, hoop vir geluk. Nou kom vou die donker om ons en hou ons vas."

Haar laaste asem

Simoné du Plessis Kuberklas Kreatief 2018-04-18

"Die dag was grou en almal se gemoedere swaar."

Myne!

Dorette Bester Kuberklas Kreatief 2017-11-09

"Maar aan watter kant van die tralies staan jy?"

Heimwee

Dorette Bester Kuberklas Kreatief 2017-10-04

"Voor ek weet, sit ek in jou grootwordhuis. Dis nou ’n verlate, oorvol stoorkamer, maar die houtmeubels dra nog die reuk van heimwee."

Agter die maskers

Dorette Bester Kuberklas Kreatief 2017-09-11

"Is ons, sonder masker of pretensie, dan nie genoeg nie? Hoekom probeer tieners groot wees en ander se drome navolg? Dra grootmense dan nie maar net maskers nie, of kom jy by ’n punt waar jy die masker weggooi?"

Asemrowende stilte

Dorette Bester Kuberklas Kreatief 2017-08-14

"Die feit van die saak is, as ons drie nie onwettige vlugtelinge op ’n luukse skip was nie, kon ons dalk nou duisende mense se lewens gered het. Om nie eers te praat van ons eie lewens nie, maar hoe red jy iemand wat nie verdien om gered te word nie?"

Lakenwit

Dorette Bester Kuberklas Kreatief 2017-07-18

"Toe die polisie in die skemerte inry, bly Thebo en ek daar staan. Ons luister na elke ritsel, elke voëltjie wat fluit en hoor die nagmerries weergalm."

Ontdekkingsreisiger

Dorette Bester Kuberklas Kreatief 2017-01-30

"Soos ’n uitvlug uit Egipte, kies hy koers na wat hy glo die enigste beloofde land is. Die motorfiets brom opgewonde."

Straatligliefde

Marine Moffat Kuberklas Kreatief 2016-11-28

"’n Liefde
wat skyn op alle goeie dinge."

Wysheid

Marine Moffat Kuberklas Kreatief 2016-11-24

"Ek sien raak hoe die wolke soms prente vir die verbeeldingrykes skets en hoe die karre wat verbyry gesigte trek."

Toneelstuk

Jané de Wet Kuberklas Kreatief 2016-10-24

"Die lewe is 'n toneelstuk
en ons is die karakters."

Afrikaans leef voort

Jané de Wet Kuberklas Kreatief 2016-10-12

"Afrikaans my taal, my vriend,
laat die taal se wil geskied."

Selfmoord

Annerie Troskie Kuberklas Kreatief 2016-10-12

"Wie is dit? Ken ek haar?"

Ons

Andries Meyer Kuberklas Kreatief 2016-10-12

"ek en die ander wat blind was
om 'n nuwe son ..."

Blou Maandag

Andries Meyer Kuberklas Kreatief 2016-09-23

"my blou Maandag 
dra 'n paar kinders op haar heup
ruil doeke om in Durbanville 
terwyl Morningstar se gunshots 
deur ABBA uitgedoof word ..."

Praat die waarheid, selfs al bewe jou stem

Leia French Kuberklas Kreatief 2016-09-23

"Ja, dit vat moed om jou waarheid te praat, maar soms vat dit ook moed om stil te bly en ’n ander mens se waarheid te verstaan en te aanvaar."

Neëntien-vier-en-neëntig

Andries Meyer Kuberklas Kreatief 2016-09-21

"demokraties is my tyd
wat nou verby is ..."

Eendag as ek groot is

Jané de Wet Kuberklas Kreatief 2016-09-12

"Eendag, as ek groot is 
en die uurglas
van my lewe
leeggeloop
het ..."

Strate van plastiek

Dorette Bester Kuberklas Kreatief 2016-08-24

"Natgesweet in die oggendson het hy plastieksak en al die winkel binnegeloop."

Hou hierdie oomblikke in 'n dagboek vas

Dorette Bester Kuberklas Kreatief 2016-08-17

"Toe ek my oë oopmaak, ontmoet ek en die dagboekskrywer mekaar in die middel van ‘n tweede kans."

Top