
Foto: Canva.com
As ek tyd kon terugdraai
Ek mis die kalm dae
die rondomtalie-vrae
om te hardloop laat die biesies bewe
ek mis my kalm lewe ...
Voorheen was alles blou
nou sit ek vasgevang
in Corona se tragiese
klou!
0
Foto: Canva.com
As ek tyd kon terugdraai
Ek mis die kalm dae
die rondomtalie-vrae
om te hardloop laat die biesies bewe
ek mis my kalm lewe ...
Voorheen was alles blou
nou sit ek vasgevang
in Corona se tragiese
klou!
0