My volle naam is Wilhelm Bru-Raldo Stols. Ek’s ’n boorling van die Noord-Kaap (Fraserburg), maar ek bly tans buite Malmesbury op ’n plaas. Ek’s ’n skolier aan Schoonspruit Sekondêr.
"Voorheen was alles blou nou sit ek vasgevang in Corona se tragiese klou!"