PRH/LAPA-Uitgewersportaal
On the 1st of July 2013, Penguin Random House became the first truly global trade book publisher. Unifying two of the most famous names in publishing, the Penguin Random House stable of writers includes more than 70 Nobel Prize laureates and hundreds of the world's most widely read and best-loved authors. It employs over 10,500 people globally across almost 250 editorially and creatively independent, imprints and publishing houses, who collectively publish more than 15,000 new titles annually. LAPA is ’n afdeling van Penguin Random House South Africa. Penguin Random House South Africa | Contact PRH SA |
Nuut by Lapa: Kwaailappies: Stories oor Afrikaans se komvandaan deur Ronel van Oort
2025-05-15Hierdie boek sal vir kinders ’n omvattende, maar maklik leesbare geskiedenis van Afrikaans se taalontwikkeling gee. Die taal se lang geskiedenis – wat reeds 2 000 jaar voor die VOC se aankoms aan die suidpunt van Afrika begin – word sorgvuldig nagevolg en met deeglike navorsing ondersteun. Die boek is verdeel in ses hoofstukke wat elk deur middel van ’n storie vertel word. Hierdie geskiedenis sal vir kinders lewe!
Pasverskyn: Jakkals en Wolf 2: Nog 6 stories van twee geliefde skarminkels deur Wendy Maartens
2025-05-15Afrikaanse kinders word al geslagte lank vermaak deur die skelmstreke van Jakkals en Wolf. Nou is daar ’n tweede bundel met nog meer opwindende avonture van hierdie twee geliefde skarminkels. In hierdie nuwe versameling van ses stories probeer Jakkals en Wolf steeds om mekaar uit te oorlê, maar bly steeds die beste maats.
Heil die Leser! Sameer Rawjee: KI in perspektief
2025-05-13"Taking the anxiety out of AI kon nie tydiger gekom het nie. Sameer Rawjee is ’n sober stem in die robuuste gesprek rondom kunsmatige intelligensie; hy is veral bekend vir sy vermoë om komplekse KI-konsepte aan ’n wyer gehoor te verduidelik."
Boekevat met Deborah: Binnerym van bloed
2025-05-06"Vandag skryf ek net oor een boek – Antjie Krog se Binnerym van bloed – want by so ’n allemintige baken moet ’n mens stilstaan en tot verhaal probeer kom."
Decima by Eben Venter, a review
2025-04-30"Decima is a triumph of moral and aesthetic ambition. By entwining a species’s extinction with personal and national identity, Venter crafts a story that is simultaneously urgent and timeless. Its greatest achievement lies in making readers feel the weight of ecological collapse not as abstract data, but as the sum of countless individual tragedies, human and animal alike."
Persverklaring: Aankondiging van die Suid-Afrikaanse Akademiepryse vir 2025
2025-04-25Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns kondig met groot genoeë die gesogte Akademiepryse vir 2025 aan.
Stefaans Coetzee gesels met Louise Viljoen oor Toevlug
2025-04-22"Ek dink elke karakter in Toevlug verdien ’n boek van hulle eie. Elkeen se lewensverhaal het die potensiaal om verder ontwikkel te word. Dalk omdat ek hulle as gewone, kwesbare persone uitgebeeld het – mense wat lief en leed deurgemaak het en ook foute begaan het."
Die hart het geheime deur Malene Breytenbach: ’n resensie
2025-04-22"Die 'gaan hy?' en 'sal sy?'-momente word heerlik uitgerek en skep verwagting, afwagting en spanning."
PenAfrican: Twist by Colum McCann, a review
2025-04-22"If you thought Apeirogon, published in 2020, was the most pertinent book McCann could have written for our era, wait until you read his recent book, Twist, which came out this month."
Breinlabirint deur François Bloemhof: ’n resensie
2025-04-15"Dit is ’n plot wat enduit boei – nóg ’n suksesverhaal op Bloemhof se kerfstok."
Cliff-hanger: Die ware avonture van Adelie en Riley deur Felicia Snyman-Du Toit – ’n kinderboekresensie
2025-04-10"Hierdie is lekkerleesboeke vir die jong ouderdomsgroep: propvol avontuur en verbeelding. Ek kan die stemme hoor soos wat ek dit lees."
Boekevat met Deborah: Mevrou Smit se reëls vir goeie gedrag, An act of murder en Outopsietafel
2025-04-03Deborah Steinmair skryf ’n nuwe boekrubriek vir LitNet. In hierdie aflewering skryf sy oor boeke waarin iemand in haar verlede die trofeebruid van ’n gay bendebaas was, iemand anders ’n slegte pruik en poliësterbroek dra en toneel speel vir sy lewe, en oor die algemeenste item in die sakke van oorlede Suid-Afrikaners.
Persverklaring: Leerders en onnies is eregaste by Suidoosterfees en SOF Junior
2025-04-02Antjie Krog is op Dinsdag 6 Mei die hoofspreker tydens LAPA Uitgewers en Penguin Random House se Skouerskuur met ons skrywers. Dié SOF Junior-geleentheid verwelkom alle onnies, leesliefhebbers en bibliotekarisse vir ’n heerlike middag in die geselskap van 14 skrywers.
Persverklaring: Kortlyste van die SA Akademie se letterkundige pryse van 2025 bekend
2025-03-28Vanjaar is dit die tweede jaar dat die kortlyste van die Akademie se letterkundige pryse vooraf aangekondig word. Die vier kortlyste vir 2025 se boekpryse is pas bekendgemaak.
Waarom Donkerster goeie leesstof vir die skoleherfsvakansie is: ’n onderhoud met Annerle Barnard
2025-03-28"Dis aktueel. Dis relevant!"
Sluitstuk deur Johann Rossouw: ’n Naglange gesprek
2025-03-14"Rossouw het in sy roman die feite omvorm om by algemene waarhede te kom, by dinge wat 'eintlik vir alle mense so werk': die aard en verwerking van trauma; die waarde van stilte en meditasie; die belang van selfontlediging; ’n luisterende lewenshouding; en rituele. Hy wil aan die leser ’n modus vivendi bied: Die beste manier om te lewe."
Heil die Leser!: Oor wonderwerke en die antieke gebruik van vas
2025-03-13Nini Bennett-Moll skryf oor Klein wonderwerk deur Hans du Plessis: "Du Plessis het die kompleksiteit van die menslike kondisie verstaan"; en oor Die Bybelse vas deur Ilse Roux: "’n [B]oeiende werk wat ’n mens uit ’n mistiese spirituele of metafisiese invalshoek kan lees en waardeer."
New from Penguin: Canary by Onke Mazibuko
2025-03-04Nuut by Lapa: Die ware avonture van Adelie & Rylie: Die MOEsters deur Felicia Snyman-Du Toit
2025-02-20In Die MOEsters gaan Adelie en Riley se gesin almal saam op vakansie. Hulle bly op ’n pragtige plaas waar daar allerlei plaasdiere wei. Maar hoekom tree die beeste ewe skielik snaaks op? Amper asof hulle zombies is ... Hoe gaan Adelie en Riley uit die penarie kom?
Passie in Parys deur Tosca de Villiers: ’n resensie
2025-02-17"Die storie begin tussen die lakens en daar word behoorlik gewoeker met die wellus van die lyf."