PRH/LAPA-Uitgewersportaal
|
On the 1st of July 2013, Penguin Random House became the first truly global trade book publisher. Unifying two of the most famous names in publishing, the Penguin Random House stable of writers includes more than 70 Nobel Prize laureates and hundreds of the world's most widely read and best-loved authors. It employs over 10,500 people globally across almost 250 editorially and creatively independent, imprints and publishing houses, who collectively publish more than 15,000 new titles annually. LAPA is ’n afdeling van Penguin Random House South Africa. Penguin Random House South Africa | Contact PRH SA |
Kortliks met Stefaans: Gregg Hurwitz se Antihero
2026-04-20"Deur die fokus te verskuif na temas van skuld en verlossing, gee Gregg Hurwitz se Evan Smoak ’n nuwe dimensie aan ’n bekende literêre figuur, wat hom uiteindelik in lyn bring met die ridderlike argetipe van die Middeleeuse held – ’n moderne krygermonnik wat vaardigheid, kode en morele integriteit kombineer."
’n Jaar in my lewe deur Louis Pretorius: ’n resensie
2026-04-20"Dit is ’n boek wat eindig op hoop – geloofwaardige hoop. Ek sou dit aanbeveel vir enigiemand wat belangstel in stories oor identiteit, liefde en die komplekse werklikheid van grootword. Veral vir onderwysers, en ouers."
Die avonture van Helga Roets deur Riaan Grobler: ’n lesersindruk
2026-04-14"Helga was nog nooit ’n bang vrou nie en besluit om skelm weg te glip en vir oulaas ’n roadtrip te hê, maar die orige Stefaans de Wet besluit om saam met haar te gaan..."
Donker vuur deur Pieter Stoffberg: ’n Lesersindruk
2026-04-14"Die slot, wat eerder op herkenning as op afsluiting fokus, beklemtoon die roman se sentrale besorgdheid: dat identiteit, verbondenheid en betekenis broos en dikwels van omstandighede afhanklik is, en meestal deur lyding gevorm word."
Skattejag en skadukante deur Malene Breytenbach
2026-04-13"Die gedagte dat daar in ons hedendaagse tyd nog skeepswrakke gevind word waarop fabelagtige skatte is, het my omtrént gefassineer. Dit is duidelik dat Malene haar huiswerk deeglik gedoen het om die wetlike prosesse waaronder hierdie tipe operasies geskied, weer te gee."
Langpadliefde deur Madelie Human: ’n resensie
2026-04-13"Die verhaal omarm ook hoop, herstel, aanvaarding en vergifnis. En dit is in hierdie pad van die een uiterste na die ander waarin die sukses van die storie lê en maak dat die leser nie die boek wil neersit nie."
Boekevat met Deborah: Brief op veertigduisend voet deur Tom Dreyer en Wilde vere deur Hendie Grobbelaar
2026-04-10"Hy sien die mulitversum in ’n sweetdruppel, maar die heel treffendste is momente tussen mense ..." En: "Dis altyd fassinerend om te lees van mense vir wie die dobbelsteen nie so mooi geval het nie, wat voortbeur teen die aanslae van die lewe ..." Lees hoe Deborah Steinmair hierdie bundel en hierdie boek takseer.
Biltong en Dior – avonture van ’n Afrikaanse Fransman deur Louis Jansen van Vuuren: ’n resensie
2026-04-09"Maar dis wanneer hy afwyk van die oorbekende tradisies dat die resepte in die boek vir my op sy lekkerste is."
Uitnodiging: Troula Goosen gesels oor Die kasteel van die blou draak
2026-03-17Magdel Vorster sal met die skrywer gesels oor haar jeugroman Die kasteel van die blou draak.
Liefde uit die puin deur Naretha Franken: ’n resensie
2026-03-16"Ek het, terwyl ek Naretha se Romanza lees, bloot aangeneem dat sy ’n mediese agtergrond het, omdat sy die tonele in die trauma-eenheid so oortuigend weergee."
Om Leah veilig te hou deur Elsa Winckler: ’n resensie
2026-03-16"Tipies man lees Arend eers langtand aan Leah se manuskrip, omdat hy reken liefdesverhale is vir vervelige huisvrouens bedoel, terwyl Leah ook nie juis voorheen deur krimi’s aangetrek is nie en ook maar met voorbehoude begin lees. Beide kry egter respek vir mekaar se genres en skryftalent."
Om ná verlies wéér te kies: ’n resensie van Madelie Human se Ter wille van
2026-03-10"Geloof en godsdiens word gebruik as deel van die karakters se soeke na sin. Dit is iets wat LUCA konsekwent regkry: geloof wat geïntegreer word sonder om voorskriftelik te raak. Dit bly deel van menswees, nie ’n oplossing of die antwoord op alles nie."
"Ek dink ek het liefdesverhale saam met melk ingekry!” – Elsa Winckler
2026-03-09"Ek glo in die liefde. Ek glo elke vrou verdien haar gelukkig-vir-altyd, so dis vir my maklik om daaroor te skryf."
"’n Tikkie fantasie" – Marilé (Alta) Cloete
2026-03-09"Mense dink iets wat maklik lees is noodwendig maklik om te skryf. Ek dink wanneer iets maklik lees, is dit juis omdat die skrywer baie moeite daarmee gedoen het."
Januarie 2026 se Romanzas, ’n lesersindruk
2026-03-04"Ek het heerlik gelees aan die Januarie se Romanza-titels en ek deel graag so ’n klein ietsie saam met die sinopsis van elke boek. Mens moet tog so versigtig wees dat mens nie te veel weggee nie."
Die grafdigter deur Gerda Taljaard: ’n resensie
2026-02-26"Die grafdigter is ’n vaardig gestruktureerde roman met relevante temas, maar die verhouding tussen die storiewêreld en die insigte wat die roman bied, is ongemaklik."
En toe kom jy deur Nerine le Roux: ’n resensie
2026-02-23"Ek waardeer die feit dat hierdie ’n skoon storie is. Ja, daar is heerlike fisieke aangetrokkenheid tussen Samantha en Zak, maar dis nie ’n blatante gegryp, gevroetel, gevat en gevry nie."
Dubbelspel vir haar hart deur Tosca de Villiers: ’n resensie
2026-02-19"Dubbelspel vir haar hart is ’n heerlike verhaal. As jy hou van ’n boek met ’n stadiger pas, maar wat jou tog verras met oomblikke waar jy jou oë ’n paar maal vinnig moet knip, dan sal jy hierdie Romanza geniet."
Persverklaring: LAPA-jeugromankompetisie 2025
2026-02-19Die kortlys vir LAPA Uitgewers se jeugromankompetisie vir 2025 is bekend! Dié kompetisie word elke tweede jaar aangebied, en soos in die verlede, het van ons land se gewildste skrywers en vorige wenners weer die pen opgeneem.
Pasverskyn: Die kasteel van die blou draak deur Troula Goosen
2026-02-19Die kasteel van die blou draak is ’n heerlike tydsreisavontuur deur bekroonde skrywer Troula Goosen.

