Van die redakteur
Uit die pen van LitNet se uitvoerende redakteur, Etienne van Heerden.
LitNet's executive editor, Etienne van Heerden, puts pen to paper.
Die nuwe LitNet: Redakteursbrief
2015-04-02 Die platform is tans in aanbou. Dis nogals ’n huis met vele kamers. Ons wil die LitNet-gemeenskap graag betrek by die finale afronding en jy word genooi om kommentaar te stuur aan huisbou@litnet.co.za.Poison Karoo
2012-08-23 Poison Karoo was written out of concern and dismay at the proposals for hydraulic fracking in the Karoo. It is a work of fiction, written as if commercial hydraulic fracking has already begun in the Karoo.Bedanking: UOVS-eredoktorsgraad 2012
2012-06-21 Etienne van Heerden se bedankingstoespraak by die ontvangs van 'n eredoktorsgraad aan die UOVS.Die nuwe LitNet | The New LitNet
2012-01-13 Vandeesweek is LitNet 13 jaar oud en ek bring vir jou ’n verjaarsdaggeskenk: die splinternuwe LitNet! | LitNet turns 13 this week and I’m bringing you a birthday present: the brand-new LitNet!Bekendstelling: Die LitNet Akademies-resensie-essay
2011-08-09 In die lig van kommer oor die verskraling rondom die gesprek oor nuwe Afrikaanse boeke, het LitNet het pas 'n nuwe inisiatief aangekondig: Die LitNet Akademies-resensie-essay.Bekendstelling: Die LitNet Akademies-resensie-essay
2011-08-09 In die lig van kommer oor die verskraling rondom die gesprek oor nuwe Afrikaanse boeke, het LitNet het pas 'n nuwe inisiatief aangekondig: Die LitNet Akademies-resensie-essay.Foto's: LitNet sien rooi by die Right2Know-optog
2010-10-28 LitNet het op 27 Oktober betoog teen beoogde mediasensuur as deel van die Kaapse Right2Know-optog.Die igloe op Buffelskop: 'n Persoonlike terugreis (II)
2010-07-14"Terwyl die konvooi die pad vat teen die Visrivier af na Halesowen-stasie digby ons plaashek by Beulahlands en ons “station of choice”, waar Olive en Cronwright-Screiner ook moes trein vang, dink ek aan ..."
Die igloe op Buffelskop: ’n Persoonlike terugreis (I)
2010-07-14Etienne van Heerden het die eerste Gees van Schreiner-fees in die Karoodorp Cradock, waar hy grootgeword het, bygewoon, en lewer ’n persoonlike verslag van die fees en die Karoo van sy kinderjare. Menán van Heerden het die foto’s ...