Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

’n Gesprek oor Cheslin Kolbe, sidestepping the odds

Michael Green (pseudoniem: RR Ryger) Resensies 2026-10-27

"Daardie systappe, skryf Kolbe, het hy in die mean streets van Kraaifontein geleer terwyl hy kaalvoet 'touchies' saam met sy maats gespeel het!"

Persverklaring: Opening van die Louwhuis maak deure oop in die groter museumlandskap

LitNet Boeke en skrywers 2026-10-27

Die Louwhuis is nie net die bewaring van ons literêre erfenis nie, maar kan ook as inspirasie dien vir ander museums op die platteland.

Gerrit Olivier (1954–2026)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2026-10-27

"’n Mens leer nie by mense wat met jou saamstem nie; jy leer by die mense wat van jou verskil." 

"Every word a street, every voice a city" – a reflection on the 30th Poetry Africa Festival and 5th World Poetry Slam Championship

Jerome Coetzee Books and writers 2026-10-26

"The highlight of the Poetry Africa Festival was the 5th World Poetry Slam Championship, with 38 countries competing for this title."

Press release: 2026 Laureate of the 15th Pak Kyongni Prize, Damon Galgut selected

LitNet Books and writers 2026-10-23

Known as "Korea’s Nobel Prize in Literature", the Pak Kyongni Prize was established in 2011 by the Toji Cultural Foundation, chaired by Kim Se-hee, as Korea’s first international literary prize and writers’ prize.

Tobie deur Chris Vorster: ’n resensie

Carla van der Spuy Resensies 2026-10-23

"Maar toe word hy die volk se 'onwillige volksnar' terwyl hy ’n lewenslange stryd tussen uiterlike snaaks wees en innerlike erns gevoer het. Hy is, soos talle in die kreatiewe beroepe, eintlik ’n introvert."

Is daar ’n prysaanduiding vir hardebandvolumes van die WAT?

Lizette van Schalkwyk SêNet-briewe 2026-10-23

"Ek wil graag navraag doen oor die verkoop  daarvan. Ek het nie ’n idee van waar om te begin nie. Is daar enigsins ’n mark hiervoor, en indien wel, is daar ’n prysaanduiding?"

Jakes Gerwel se kreatiewe skryf-werk

Steward van Wyk LitNet-skrywersberaad 2026-10-22

"Die gedigte is ongedateerd, met die uitsondering van een wat gemerk is 'Brussel, 1970'. Dit laat die vermoede ontstaan dat die gedigte kom uit die tydperk van Gerwel se eerste verblyf aan die VUB toe hy besig was met die Licentiaat in Germaanse filologie."

Denke wat beweeg en die Woord wat bly: Christelike repliek op Pieter Duvenage se Bewegende denke

Margaret Cordier-Biermann Boeke en skrywers 2026-10-22

"Oopheid beteken nie dat elke lesing ewe geldig is nie; Eco skryf ook oor die grense van interpretasie. Vir my lê die gevaar waar die vermeerdering van lesings ’n plaasvervanger word vir die onderskeiding en gehoorsaamheid wat die waarheid vra."

Pasverskyn: Roelf Meyer, ’n politieke memoires deur Anneliese Burgess en Roelf Meyer

LitNet Boeke en skrywers 2026-10-21

Roelf Meyer se memoires bied ’n aangrypende blik op die persoonlikhede en kragte wat die verloop van die oorgangstyd bepaal het. In kernoomblikke was dit sy spesiale verhouding met Cyril Ramaphosa, hoofonderhandelaar van die ANC, wat die knoop deurhak.

Boekresensie: Die fluisteraar deur Jacolet van den Berg

Dewald Koen Resensies 2026-10-21

"Sy lewe verander oornag wanneer hy teen sy sin na Uganda moet reis om as fluisteraar die uitwissing van die woude en plantegroei teen te werk."

Olive Schreiner is not finished with us

Clarissa Venter Books and writers 2026-10-21

"For a woman who died in 1920, Olive Schreiner is having quite a year."

Persverklaring en boekbekendstellingsuitnodiging: Koning Mohlomi, seun van Monyane deur SM Guma

LitNet Boeke en skrywers 2026-10-21

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van hierdie boek op Saterdag, 31 Oktober 2026 in Somerset-Wes se stadsbiblioteeksaal, op die hoek van Andries Pretorius- en Victoriastraat.

Eerste oproep om bydraes: Neerlandistiek in beweging

LitNet Akademies en skole 2026-10-20

Die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek nooi u hartlik uit om referaat- en paneelvoorstelle vir ons 12de internasionale kongres in te dien. Die kongres vind van Dinsdag 29 Junie tot Donderdag 1 Julie 2027 te Stellenbosch plaas.

Uitnodiging: Daniel Hugo in sy eie woorde

LitNet Boeke en skrywers 2026-10-20

Die bekroonde digter, skrywer en vertaler, Daniel Hugo, besoek op Sondag, 1 November, Kaapstad se unieke Museum van Honde om te gesels oor Vers en Kapittel III en om gedigte uit sy bundel Kategismus voor te lees.

Persverklaring en uitnodiging na die Ken Forrester The Bookshelf Events-geleentheid nommer 5

LitNet Boeke en skrywers 2026-10-20

Sluit gerus aan by die Wine Lounge by Ken Forrester Wines op Donderdagaand 29 Oktober tussen 18:00 tot 21:00 waar Dominique met boekmens Jonathan Amid in gesprek sal wees oor haar skryfwerk en veral oor haar nuwe publikasie, Die huilende bruid en ander versinsels, wat ook vertaal is. Hier is nog inligting.

Cliff-hanger: Die dogters van Casalina deur Rina Cilliers – ’n resensie

Cliffordene Norton Boekrubrieke 2026-10-20

"Dit was die tweede ding van hierdie boek wat my getref het: Die werklikheid word eerlik weergegee."

How to stop being a naai: Mphuthui Ntabeni interviews Mia Arderne

Mphuthumi Ntabeni, Mia Arderne Books and writers 2026-10-19

Mphuthui Ntabeni talks to Arderne about the inspiration behind the novel, her writing process and how she deals with family and friends who might feel that their stories could just have slipped into these pages. Then Ardene deftly turns the tables and starts asking the questions.

Invitation: Celebratory Seminar – Soweto’s Theatre of Resistance 1984–1994

LitNet Books and writers 2026-10-19

Unisa’s Department of Afrikaans and Theory of Literature is hosting a seminar to celebrate the publication of the book Soweto’s Theatre of Resistance 1984–1994, by Andile Xaba.

Persverklaring: Inskrywings vir die ATKV-Kinderboektoekennings ingewag

LitNet ATKV-Portaal 2026-10-19

Die ATKV-Kinderboektoekennings word jaarliks aangebied om die gewildste Afrikaanse kinderboeke te bekroon wat gedurende die voorafgaande kalenderjaar verskyn het. Die boeke wat vir die Kinderboektoekennings in aanmerking kom, word deur kinders beoordeel. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Vrydag 13 November 2026.

Top