Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Scorpio rising: an interview with Deon Meyer
2026-10-01"The problem was that Benny had no intention of sticking to his minor role. Every time he walked onto the page and into a scene, he lit it up and made things happen."
Baklei sonder bloed: politieke verset in Die Bergengel-boeke
2026-10-01"Dis ’n liefdesverklaring vir Afrikaans en die krag wat skuil in musiek, poësie, kuns, tradisie en identiteit. En dis ’n soeke na ’n alternatief vir geweldsoorlog."
Pasverskyn: Boei deur Jean Meiring
2026-09-30In Boei word 85 boekresensies oor twee dekades heen saamgebind. Hierdie bundel toon die reikwydte van Meiring se kritiese stem: van biografieë en geskiedskrywing tot romans, poësie en politieke denke.
Mike Nicol, die man agter die woorde
2026-09-30"Hy wil weet wat gaan gebeur, want terwyl hy lees, probeer hy uitwerk hoe die skrywer die boek aanmekaar gesit het."
The chronicles of Shalom Court by Allan Kolski Horwitz: A reader’s reception
2026-09-29"It is much more than a singular thriller or whodunnit, having the depth of conflicting and diverse multi-voiced stories that link to Shalom Court in an impoverished society."
Die respektabele meneer Hartslief deur Chris Karsten: ’n boekbespreking
2026-09-28"Is ons so behep met die dood – en spesifiek wanneer mense dit aan hulself doen – dat daar net meer en meer oor sulke sake bespiegel en geskryf gaan word?"
The glass island by Patricia Schonstein: An interview
2026-09-28"I give a lot to my readers, treating them as guests who enter my imagined spaces, in the way I would welcome them into my voorkamer, reading to them while offering biscotti and Turkish coffee."
Good night, South Africa deur Jennifer Lindridge: ’n kinderboekresensie
2026-09-28"Lindridge slaag daarin om die ryke diversiteit van die land se natuur op ’n toeganklike manier vir kleuters te verpak."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: ’n onderhoud met Bibi Slippers oor die Easy Equities Skrywersfees
2026-09-28"Lees is ook net eenvoudig die lekkerste ding op aarde. Kom luister na skrywers as die lewe jou oorrompel het en jy het vergeet watter vreugde dit is om in ’n boek te ontsnap..."
Cliff-hanger: Op lig deur Thilde Nel
2026-09-28"Een van Op lig se sterk punte is dat karakters kompleks en frustrerend menslik is."
Elders gesien: Strokiesprentdag in die VSA
2026-09-28"Lees jou kind of kleinkind graag strokiesprente? Laat hulle, want dit gee hulle ’n visuele brug na ’n lewenslange liefde vir boeke, waar prentjies en teks saamspan om die verbeelding te help groei."
Commendatio: Jan Rabie-Rapportprys 2026
2026-09-26"De Villiers skryf ’n wêreld oop waarmee die meeste Afrikaanse lesers nie vertroud sal wees nie en wat op die rand van verdwyning staan."
Commendatio: Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir fiksie 2026
2026-09-26"Hierdie genre-tergende roman se hoogste bereiking is die aweregse manier waarop Krog daarin slaag om haar ma, die skrywer Dot Serfontein, se murg en hartstog met die leser te deel, dikwels in haar ma se taal."
Commendatio: Herman Binge-filmprys 2026
2026-09-26"Dis ’n verhaal wat onverwagse draaie neem, maar die skrywer vermy wilde spronge van die verbeelding."
Commendatio: Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026
2026-09-26"Hierdie boek is seker die persoonlikste en intiemste portret van rugby – of enige sport – wat daar in Afrikaans is."
Commendatio’s: Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
2026-09-26"Die resensent laat nie sy eie meningsverskille met die outeur en verskille in politieke oortuigings toe om sy agting van die werk te kleur nie."
Persverklaring: Antjie Krog se "laaste boek" wen groot Afrikaanse boekprys
2026-09-26Sy is een van sewe pryswenners wat Saterdagaand 26 September 2026 by die Mount Nelson-hotel in Kaapstad bekroon is vir skryfwerk wat gedurende 2025 verskyn het. Altesaam vyf boekpryse en twee resensiepryse met ’n totale prysgeld van R1,4 miljoen is toegeken.
Pasverskyn: Silas en die ysbeer op Tafelberg deur Annie Klopper en Zandré Coetzer
2026-09-25Wanneer sy ouma eendag weg is, skraap Silas al sy moed bymekaar om haar in Droomland te gaan soek.
Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: Moffie – an interview with David Viviers
2026-09-25"Moffie is a one-person show based on the book by André Carl van der Merwe. I play Nicholas van der Swart, who reflects on his time as a conscript in the SADF during the late ’70s."
A South African small town (dorp) abecedarius: A reader’s reception of Darryl David’s Doggone days
2026-09-23"Doggone days is an anthology, a florilegium, of vibrant seeing in its colour photos, enhanced by Darryl’s use of the artistic/photographic triangular structure to create powerful vistas, landscapes and portraits."
