Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal

Die visie van die ATM is om die nasionale Afrikaanse Taalmuseum en -monument só te bedryf dat Afrikaans so inklusief moontlik in sy volle omvang gerespekteer en waardeer kan word. Besoek hulle webwerf by http://www.taalmuseum.co.za/.

Persverklaring: Kersvader stop éérs by die Taalmonument

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2023-11-13

 ’n Beeldskone aand met kindervermaak, speelparke en buitelugspeletjies vir die jongspan – asook ’n sonsondergang gevolg deur ’n volmaan en Vader Krismis – beloof om die dag in ’n onvergeetlike geleentheid te omskep. Omdat die piekniekreeks ten bate is van "Laat ons Lees!", die ATM se geletterdheidsprojek, word besoekers aangemoedig om ’n nuwe of tweedehandse kinderboek te skenk.

Persverklaring: Gewilde aandwedloop op Paarlberg vir goeie doel op 13 Desember 2023

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2023-09-28

Met die groeiende uitdaging om die lewensgehalte van pasiënte met lewensbedreigende siektes, asook hul gesinne, te verbeter, is dit nou die tyd om draf-draf (of stap-stap) geld in te samel vir die Drakenstein Palliatiewe Hospies. Boonop is talle kontantpryse op die spel wanneer die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM), Historium Trust, Drakenstein Palliatiewe Hospies en Paarl Atletiekklub se pretgelaaide Aandwedloop op Woensdag 13 Desember 2023 op die beeldskone Paarlberg plaasvind

Persverklaring: Taalgesprek, Arabies-Afrikaans, pieknieks, kursusse, gospel en ander aktiwiteite by die Taalmonument

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2023-09-11

Van werkswinkels in Arabies-Afrikaans, boekherstelwerk en fotografie tot volmaan- en sterrekykpieknieks: lees meer oor die Afrikaanse Taalmuseum en -monument se somerprogram hier.

Persverklaring: ’n Gospelkonsert | Press release: A gospel concert

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2023-08-23

Vang gees by Taalmonument met ’n spirituele sangfees. | Catch the spirit at Taalmonument with festival of sacred songs.

Boekbekendstelling: "The Cape Muslim Vernacular" deur Mogamat Alexander | 26 Augustus 2023, Kaapstad

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2023-08-22

Sybrandus Adema: "Alexander brei ook uit op sy hartstog vir Arabies-Afrikaans – algemeen aanvaar as die eerste geskrewe vorm van die taal en ten nouste gekoppel aan gesproke Maleis-Afrikaans – met talle voorbeelde en transkripsies asook sy voorstelle vir die ‘vermiste’ moderne Afrikaanse klanke."

Persverklaring: Fotografiekursus | Press release: Photography course

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2023-08-07

Taalmonument en Haarhoff bied gewilde werkswinkels vir beginners en bekwames. | Taalmonument and Haarhoff offer popular workshops for beginners and the experienced.

Persverklaring: Paneelgesprek ter viering van Taaldag en -maand 2023

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2023-07-24

Die tema van die paneelgesprek is taalbeplanning en taalherlewing in Afrikaans. Daar is verskillende taalherlewingsprojekte aan die gang en die Afrikaanse Taalmuseum hoop om enkele van hierdie projekte, navorsing en betrokkenes te belig.

Persverklaring: Wil jy Afrikaans toelies in Arabies? | Press release: Be creative with Arabic Afrikaans

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2023-06-08

Die immer gewilde Shamiega Chaudhari sal beginners op Saterdag 29 Julie 2023 via ’n  moderne “madrassa-klas” touwys maak en op 25 November gevorderde skrywers  begelei. / The ever popular Shamiega Chaudhari will introduce beginners to Arabic Afrikaans via a modern “madrassa” class on Saturday, 29 July 2023, and guide advanced writers on 25 November.

Persverklaring: Nomineer jou Kaapse Wynlande-heldin teen 30 Junie | Press release: Nominate your Cape Winelands heroine by 30 June

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2023-06-08

Die Taalmonument, munisipaliteit en Historium Trust vereer agt spesiale vroue. / The Taalmonument, municipality and Historium Trust honour eight special women.

Persverklaring: Taalmonument se Afrikadag fokus op Khoekhoen

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2023-05-17

Op Saterdag 27 Mei 2023 bied die Afrikaanse Taalmuseum en -monument ’n gratis werkswinkel aan oor Afrikadag, moedertale, Khoekhoen en Moslem-Afrikaans, wat afgesluit sal word met pragtige koormusiek en ’n marimba-opvoering. Willa Boezak sal die werkswinkel aanbied.

Persvrystelling: Wen R1 800 en meer met Taalmonument

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2023-05-17

Gesoek: ’n videogreep oor Afrikatale ter ere van die vasteland se maand! Ter viering van #Afrikamaand en die Internasionale Dekade van Inheemse Tale (2022–2032) wil die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) Afrikaans en mede-Afrikatale met ’n videokompetisie vier.

Persverklaring: Hemelse skattejag wag by Taalmonument | Press release: Heavenly treasure hunt awaits at Taalmonument

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2023-02-08

Skitterende 47 Tucanae sigbaar in die suide tydens Sterrekykpiekniek. | Sparkling 47 Tucanae visible in the south during Stargazing Picnic.

Van monumente gepraat …

Jannie Rossouw, Melt Myburgh Onderhoude 2023-01-26

"Die uitdaging is dus om Afrikaans te handhaaf, byvoorbeeld in skole en by universiteite waar die voertaal Afrikaans is. As Afrikaanssprekendes nie hul taal gaan handhaaf nie, gaan niemand dit vir hulle doen nie."

Persverklaring: Vier die Bidsprinkaanmaan | Press release: Celebrate the Praying Mantis moon

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2023-01-03

’n Volmaan vir ’n nuwe jaar by die Taalmonument | A full moon for a new year at the Taalmonument

Persvrystelling: Lanseer 2023 met The Rockets | Press release: Launch 2023 with The Rockets

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2022-12-20

Wat is ’n Januarie sonder die beroemde en geliefde The Rockets by die ikoniese Taalmonument op die Paarlberg? |  What is January without the famous and beloved The Rockets at the iconic Taalmonument on Paarl Mountain? 

Persverklaring: Hier is die wenners van die ATM se jongste Arabies-Afrikaanse wedstryd | Here are the winners of the ATM’s latest Arabic Afrikaans competition

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2022-10-25

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) en Historium Trust is verheug om die wenners van hul jongste Arabies-Afrikaanse kompetisie, waarvoor R10 000 en jaarpermitte op die spel was, aan te kondig. | The Afrikaans Language Museum and Monument (ATM) and Historium Trust are delighted to announce the winners of their latest Arabic Afrikaans competition, for which R10 000 and annual permits were up for grabs.

Taalmonument-persverklaring: G’n maan van kaas; dis ’n Melkmaan | Make way for the Milk moon

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2022-10-19

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se vriendelike personeel nooi almal hartlik uit om die volmaan op Vrydag 11 November 2022 saam met hulle te aanskou. | You are invited to join the Afrikaans Language Museum and Monument's friendly staff to observe the full moon on Friday, 11 November 2022.

Uitnodiging: Vyfde Neville Alexander-gedenklesing 2022

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2022-10-10

Jy word uitgenooi na die vyfde Neville Alexander-gedenklesing wat op 15 Oktober 2022 in die Paarl plaasvind. Hier is nog inligting oor die geleentheid.

Persverklaring: Taalmuseum vier Taaldag met gesprek wat prikkel

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2022-08-03

Jy word uitgenooi na die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se gewilde Taaldagviering op Vrydag 12 Augustus 2022, vanjaar in die vorm ’n paneelgesprek met vroue wat deskundiges op uiteenlopende taalgebiede is. 

Persverklaring: Khoekhoen-Afrikaans tussen boom en rots

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2022-07-29

In ooreenstemming met die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se missie om die onderbeligte geskiedenisse van Afrikaans na te vors en te belig, bied die instelling ’n uitstalling oor Khoekhoen-Afrikaans in hul Groen Galery aan. 

Top