Persverklaring: Oesmaan | Harvest moon – Afrikaanse Taalmonument, 14 Maart 2025

  • 0

Tyd om te maai wat ons saai

Met die somer wat einde se kant toe staan, kan Wes-Kapenaars en besoekers die volmaan van nader bekyk tydens ’n heerlike aand op die beeldskone Paarlberg. Die Afrikaanse Taalmonument se vriendelike personeel nooi almal dus hartlik uit om hierdie natuurverskynsel vir oulaas op Vrydag 14 Maart 2025 met hulle te geniet as deel van die instelling se halfeeuvieringe.

Time to reap what we sow

With the summer drawing to a close, locals and visitors can take a closer look at the full moon during a glorious evening on the beautiful Paarl Mountain. One and all are invited to join the Afrikaans Taalmonument’s friendly staff for the last time to enjoy this natural phenomenon on Friday, 14 March 2025 as part of the institution’s half-century celebrations.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top