Fresh off the press: Apartheid’s granddaughter by Lidia Rauch
2026-10-07Apartheid’s granddaughter is not a story of guilt or absolution, but of courage and repair. It’s an invitation to white South Africans to face their inheritance with honesty and courage.
Nuut by Protea: amberKAMER deur Joan Hambidge
2026-10-07’n Versameling van bykans 200 gedigte, gekies uit Joan Hambidge se 14 digbundels wat sedert die jaar 2000 gepubliseer is.
Nuut by Turksvy Publikasies: Verhale uit Volstruisville deur Stephan Henrico
2026-10-07Dit is ook ’n joernaal van Stephan Henrico se gesinslewe en sy perspektiewe op die lewe. Hy is by uitstek ’n waarnemer – met die vaardigheid om sy ervarings in ’n lekkerleesteks te verpak.
Gewildste plasings op LitNet: 30 September tot 6 Oktober 2026
2026-10-07Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 30 September tot 6 Oktober 2026.
Press release: Interesting job opportunity from 29 to 31 October in Richmond, Northern Cape
2026-10-06Needed: A cool head who likes to read. Skills needed for the job: Understand Zoom and have enough technical know-how to connect computers and microphones to a simple sound desk as well as patience with people who speak book, not tech.
Call for papers: Twenty years of Ons komvandaan – reflections on the Legacy of Diana Ferrus
2026-10-06Proposed chapters can be in any language and take the form of creative writing (poems, short stories or other texts), personal reflective essays, academic studies or translations of her poems (three to six poems, with an accompanying reflective or academic essay on the translation process).
Persverklaring: Sewe nuwe teksidees by derde Teksmark Joburg
2026-10-06Teksmark Joburg vind plaas op Woensdag 21 Oktober 2026 by die Universiteit van Johannesburg (UJ) Kunssentrum se Keorapetse William Kgositsile-teater op die Auckland Park Kingsway-kampus.
Persverklaring: Paarliet wen 11de Woordfees-kortverhaalkompetisie
2026-10-05"Nagwaak" verweef gevoelvol hoe ’n gesin probeer sin maak van die dood van ’n seun in bendegeweld. Dit is geskryf in die taal van sy Paarl met geen pretensie of mooi woordjies nie.
Persverklaring: Nuwe Akademieraad van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns
2026-10-05Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SA Akademie) kondig met genoeë die samestelling van die nuut verkose Akademieraad aan.
Persverklaring: Reinet Nagtegaal-teksprys 2027, die inskrywings is oop
2026-10-01Die wenner ontvang R120 000, mentorskap en ondersteuning met die afronding van hulle teks, en ’n moontlike speelvak op die 2027 Toyota Stellenbosch Woordfees se Spier Toneel-program. Die tweede- en derdeplekwenners ontvang onderskeidelik R60 000 en R30 000.
First sip: Scorpio rising by Deon Meyer
2026-10-01"She heard the beep of an electronic lock, assuming it was the room next door. Her own room door opened. Shockingly, unexpected."
WOW Woordfees-persverklaring: 500 leerders by landwye Sanlam WOW Spelfees-finaal
2026-10-01Dit is die grootste spelfees in Suid-Afrika en word in drie tale aangebied – Afrikaans (graad 1 tot 10), Engels (graad 4 tot 9) en isiXhosa (graad 5 tot 8). Die Sanlam WOW Spelfees is ’n vlagskipprojek van Woorde Open Wêrelde (WOW) by die Universiteit Stellenbosch (US).
Nuut by Protea: Douwenis deur Daniël Lötter
2026-10-01Douwenis is ’n meesleurende historiese roman oor wat gebeur as ’n gemeenskap se geheime nie meer begrawe kan bly nie.
