Gewildste plasings op LitNet: 29 Julie tot 4 Augustus 2026
2026-08-05Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 29 Julie tot 4 Augustus 2026.
Press release: Indie authors rise up – book festival
2026-08-03We have partnered with 70+ talented independent authors and self-publishing service providers, including marketers, cover designers, printers, book distributors, layout specialists and more.
Uitnodiging: Moerdyk-gedenklesing op 20 Augustus 2026 by die Voortrekkermonument
2026-08-03Met hierdie lesing ondersoek Alex Duffey die historiese, kulturele, estetiese en politieke rol van openbare monumente in Suid-Afrika.
Book launch invitation: Point blank & Keep the ship moving!
2026-08-03You are invited to the book launch of these two books at Exclusive Books in Cavendish Square on the 12th of August 2026. Herewith more information.
Persverklaring: Viervoete verryk en hou Monument veilig
2026-07-30Terwyl die gevestigde vennootskap met Genesis K9 die Monument-terrein se veiligheidsvermoë versterk, het die reservaat se wildbevolking ook uitgebrei met die aankoms van vier nuwe sebras.
Pasverskyn: Afrikanerman deur Mart-Marié Uys
2026-07-30Die navorsing waarop hierdie boek gebaseer is, is professioneel en onafhanklik deur die maatskappy Markdata met opgeleide, SAMRA-geakkrediteerde navorsers uitgevoer.
Persverklaring: Brasse, tot laat toe kom hierdie Augustus na die Baxter-teater toe!
2026-07-29Ná sy krities bekroonde en kommersieel suksesvolle debuut by die 2026-Suidoosterfees begin Brasse, tot laat toe hierdie Augustus sy amptelike speelvak by die Baxter-teater.
Press release: The symphonic gala, an evening where music creates opportunity
2026-07-29On Saturday, 1 August 2026, the Endler Hall at Stellenbosch University’s Konservatorium will host The symphonic gala – an evening of music, masquerade & impact, a fundraising gala celebrating the power of music to create opportunities, strengthen communities, and make music education visible.
Press release and invitation: "Where is SA Lit? Writing the local in a hyper-connective age"
2026-07-29You are invited to the discussion on the 13th of August 2026: Welgevallen Clinic, Stellenbosch.
Gewildste plasings op LitNet: 22 tot 28 Julie 2026
2026-07-29Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 22 tot 28 Julie 2026.
Nuwe Afrikaanse vertaling deur Chris Swanepoel: Koning Mohlomi, seun van Monyane deur SM Guma
2026-07-27Juis daarom is die vertaling van klassieke werke uit een Suid-Afrikaanse taal na ’n ander so uiters belangrik, om die skeiding wat taal bewerk, te oorbrug en om te vorder in die rigting van ’n inklusiewe Suid-Afrikaanse geskiedenis en letterkunde.
Afrikaans Huistaal: Graad 1-vraestel en memo, derde kwartaal
2026-07-24Is jou kind in graad 1 en galop die jaar te vinnig na jou sin? Hier is ’n Afrikaans Huistaal-vraestel wat almal kalmer sal maak. Die vraestel is deur Tharina Joubert opgestel en is gratis hier beskikbaar.
Persverklaring: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT)
2026-07-22Maskew Miller Learning (MML) stel met trots die nuwe tuiste van Afrikaans se bekendste verklarende woordeboek bekend.
