Graad 11: Afrikaans Huistaal-vraestel 1 en memorandum
2026-07-01Is jy in graad 11 en veroorsaak enige gesprekke oor suiker dat jy gedurende die skoolvakansie wil begin soetgoed bak? Hier is goeie nuus. Hier onder is ’n vraestel en memorandum waarmee jy vir volgende kwartaal se Afrikaans Huistaal-eksamen kan voorberei. Dis in PDF beskikbaar – en dit is gratis. Die vraestel bevat lekker voorbeeldvrae wat met suiker te doen het; dit gaan nie eens soos werk voel om die vrae uit te werk nie. Goeie redes om die vraestelle vir volgende kwartaal in gedagte te hou terwyl jy in die kombuis doenig is!
Gewildste plasings op LitNet: 24 tot 30 Junie 2026
2026-07-01Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 24 tot 30 Junie 2026.
Persverklaring: LAPA-Jeugromankompetisie 2027
2026-06-30Die LAPA-Jeugromankompetisie lok elke twee jaar van ons land se bekendste en gewildste skrywers vanuit alle genres en ouderdomsgroepe. Met verhoogde prysgeld vir die volgende kompetisie, hoop ons om sommer ’n hele klomp nuwe storievertellers aan te spoor om die pen op te neem en kreatief te raak. Dalk is dit die begin van jou éie roemryke skrywersloopbaan...
Algemene bestuurder: Gasvryheid. ’n Vakature by The Story of Emily-besienswaardigheid, Verenigde Koninkryk
2026-06-29Die algemene bestuurder sal verantwoordelik wees vir oorkoepelende leierskap, prestasie, volhoubaarheid en die openbare beeld van die besigheid.
Persverklaring: The Perfect Pitch, ’n miljoenrand-teaterdroom
2026-06-26Of jy nou ’n teaterliefhebber is op soek na ’n opwindende aand uit, ’n donteur met diep sakke, ’n kunstenaar met ’n blink plan en hope talent, jy wil nié hierdie nuutjie misloop nie.
Nuut by Naledi: Die hart van ’n ma deur Daniëlla van Heerden
2026-06-24In dié bundel word ouerskap en al die verskillende fases daarvan gevier en bespreek: die onsekerheid van ’n eerste swangerskap tot die opwinding en chaos van ’n pienkvoet in die huis. Die uitdagings van die tienerjare tot die heimwee van ’n leë nes.
New from Bayan Street: Murder in Orania by Onyeka Nwelue
2026-06-24Zuko has to find a way into Orania as a construction worker, to find the shooters and kill them.
Pasverskyn: Bethulie deur Rensche van der Walt
2026-06-24Die 23-jarige Rensche van der Walt se aangrypende dagboek vertel van die lewe in die Bethulie-konsentrasiekamp tydens die Anglo-Boereoorlog. Sy skryf in skokkende detail oor die siektes, wanvoeding en oorbevolking wat Boeregesinne daar moes verduur. Dit word nou vir die eerste keer in 60 jaar uitgegee.
Persverklaring: RSG Radioteater se Liesbet op Donderdag 25 Junie
2026-06-24Met Liesbet (die naam van ’n lokomotief waarin Koningin Elizabeth volgens oorlewering ook gery het en die fluit getrek het) word die herinneringe van vergange se dae teruggebring, wanneer ’n ou stoker, Absolom, deur ’n hotelgroep aangesê word om ’n lokomotief te restoureer en toeriste gereeld met ’n stoomtrein na ’n stasie te vervoer waar ’n hotel pas gebou is.
Invitation: The third call for papers for the 2026 Amazwi Conference on Children’s Literature
2026-06-24We have an exciting announcement. Through a new partnership with the National Arts Festival, the Conference on Children’s Literature is now a hybrid event!
Persverklaring: Hambidge word by Tuin van Digters-fees gehuldig
2026-06-24As deel van die huldigingsprogram sal daar onder meer toonsettings van Hambidge se gedigte gehoor kan word. Karen de Wet van die Universiteit van Johannesburg sal die huldigingsrede lewer.
Gewildste plasings op LitNet: 17 tot 23 Junie 2026
2026-06-24Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 17 tot 23 Junie 2026.
Persverklaring: Klein Karoo Klassique 2026 bied gewigtige aanbod
2026-06-23Klein Karoo Klassique bring vanjaar ’n gewigtige aanbod van klassieke musiek na die Klein Karoo, met ’n program wat ’n wêreldpremière én klassieke gunstelinge insluit.
Press release: SICMF introduces its faculty artists
2026-06-23The Stellenbosch International Chamber Music Festival (SICMF) takes place from 3 to 12 July at the Konservatorium Building on the campus of Stellenbosch University. For over two decades now, the SICMF has hosted South Africa’s largest collective of world-famous classical musicians from different continents each year in July.
