Nuut by Protea: Joshlin, meer as ’n naam deur Herschelle Benjamin
2026-07-21Hierdie toneelstuk is gebaseer op die tragiese verhaal van Joshlin Smith, die sesjarige meisie wat in Februarie 2024 geheimsinnig buite haar huis in Saldanhabaai verdwyn het en nog steeds nie gevind is nie.
Pasverskyn: Die seun met die swaeltjie deur Fanie Viljoen
2026-07-21Die wenner van die 2025-LAPA-Jeugromankompetisie!
Press release: Odendaal and Ccoyllurpuma launch their translated poetry collections at The Book Lounge in Cape Town
2026-07-21What do two poets, united by poetry across the ocean, have to say about our place in the world and the urgent need to transform it in our image?
Persverklaring: Benoemings vir vanjaar se Silwerskermtoekennings vir film en TV bekend
2026-07-20Die aap is nou uit die mou met die bekendmaking van die televisiebenoemings in 16 kategorieë vir die Silwerskermtoekennings vir Film en Televisie, wat vanjaar ’n nuwe kategorie vir beste aanbieder in ’n dokumentêre program insluit.
Persverklaring: Ruk en Rym 2026 – kom maak jou stem dik
2026-07-18Sedert sy ontstaan in 2023 het Taalgenoot-Ruk en Rym ’n belangrike platform vir nuwe alternatiewe Afrikaanse stemme geword.
Persverklaring: Digtersweek 2026
2026-07-17Deelnemers wat graag van dié geleentheid gebruik wil maak, moet hul gedig teen 29 Julie per e-pos aan De Lange stuur tesame met hul bewys van registrasie.
Persverklaring: 25 skrywers word opgeneem in 2026-kortverhaalbundel van Toyota Stellenbosch Woordfees
2026-07-16Vyf-en-twintig verhale is gekies vir publikasie in die elfde kortverhaalbundel van die Toyota Stellenbosch Woordfees, Dis hoog tyd.
Press release: Roots retrospective, a gig not to miss
2026-07-16Roots retrospective is a deeply expressive live collaboration led by Luna Paige, where she draws together roots influences into a piano-driven, song-focused performance.
Uitnodiging: Bekendstellings van Wat die witbors wou sê deur Elmarié Dercksen
2026-07-16LAPA nooi jou na die bekendstelling van Wat die witbors wou sê deur Elmarie Dercksen op 17 en 22 Julie.
Fresh off the press: Where to from here? by Tara Roos
2026-07-16Tara Roos cuts through the political noise with this analysis of South African politics that argues that we have entered the age of uncertainty as populism is on the rise.
Nuut by Protea: Laaitie mettie biscuits deur Christo Davids
2026-07-16Laaitie mettie biscuits is nie ’n toneelstuk nie; dis is ’n wekroep. Dit vra moeilike vrae oor ons samelewing en hoe ons omgaan met die kwesbaarste onder ons. Dit is intens, roerend en onontkombaar.
Gewildste plasings op LitNet: 8 tot 14 Julie 2026
2026-07-15Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 8 tot 14 Julie 2026.
Uitnodiging: FilosofieKafee – Van ekonomistifikasie na die ekonomie van kosbaarheid
2026-07-15Alle belangstellendes word uitgenooi na die volgende FilosofieKafee-gesprek op Vrydag 24 Julie in Wellington. Hercules Boshoff is die spreker.
Persverklaring: Kunstekaap stel die 20ste Women’s Humanity Festival bekend met ’n dringende oproep vir aksie; gedenk 70 jaar sedert die geskiedkundige Vroueoptog teen ongeregtigheid
2026-07-12Die Kunstekaapteater het op Woensdag 8 Julie die 20ste Artscape Women’s Humanity Festival (AWHF) bekendgestel wat die kollig werp op die 70ste herdenking van die geskiedkundige Vroueoptog van 1956, met ’n duidelike beroep op Suid-Afrikaners om meer te doen as slegs onthou en om eerder tot betekenisvolle aksie oor te gaan.
