LitNet

LitNet

Wiskunde: Graad 1-vraestel en memo, derde kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2026-08-06

Is jou kind in graad 1 en wil jy saam met hom voorberei vir die kwartaal se Wiskundetoetse? Laai speel-speel en in ’n japtrap Tharina Joubert se gratis toets en memorandum hier af.

Press release: Shortlist for the Ingrid Jonker Prize 2026 announced

LitNet Books and writers 2026-08-06

The following collections of poetry were selected by the judges to be on the shortlist of the Ingrid Jonker Prize 2026.

Persverklaring: Iets vir almal by Klein Karoo Klassique hierdie naweek

LitNet Musiek 2026-08-06

Die feesprogram sluit vele hoogtepunte in, waaronder die terugkeer na Oudtshoorn van die Kaapstadse Filharmoniese Orkes, ’n huldigingskonsert aan Mimi Coertse met soliste van Kaapstad Opera, ’n eerste optrede by die fees deur die Universiteitskoor Stellenbosch, ’n wêreldpremière van ’n werk deur Shane Woodborne, Antjie Krog in gesprek oor haar vertaling van Olive Schreiner se From man to man, asook gratis ontbytkonserte.

New from Batya Bricker: The boy in the barrel by Eric Lieberman

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2026-08-05

A historical novel based on the true story of Eric Lieberman’s grandfather, Izzy Lieberman.

New from Pan Macmillan: The dogs of Vivo by Sven Axelrad

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2026-08-05

Welcome to Vivo. Art, Maggie and Felix spend all their time at the Mean Monsoon, drinking and talking about making it big. Art loves Maggie but has a problem with his heart. Maggie loves music but can’t get a break. Felix, who’s currently homeless, loves everyone.

Persverklaring: Diek Grobler se unieke speldeskermkuns te sien by die SA Akademie in Pretoria

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2026-08-05

Die bekroonde kunstenaar en animeerder Diek Grobler se uitstalling Agter die Spykergordyn open op Saterdag 22 Augustus 2026 om 11:00 by die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns in Pretoria.

Gewildste plasings op LitNet: 29 Julie tot 4 Augustus 2026

LitNet Als oor LitNet 2026-08-05

Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 29 Julie tot 4 Augustus 2026.

Press release: Indie authors rise up – book festival

LitNet Books and writers 2026-08-03

We have partnered with 70+ talented independent authors and self-publishing service providers, including marketers, cover designers, printers, book distributors, layout specialists and more.

Uitnodiging: Moerdyk-gedenklesing op 20 Augustus 2026 by die Voortrekkermonument

LitNet Leefstyl 2026-08-03

Met hierdie lesing ondersoek Alex Duffey die historiese, kulturele, estetiese en politieke rol van openbare monumente in Suid-Afrika.

Book launch invitation: Point blank & Keep the ship moving!

LitNet Books and writers 2026-08-03

You are invited to the book launch of these two books at Exclusive Books in Cavendish Square on the 12th of August 2026. Herewith more information.

LitNet: Die Orde van die Windpomp

LitNet Nuusbrief 2026-07-31

LitNet: Die Orde van die Windpomp

Persverklaring: Viervoete verryk en hou Monument veilig

LitNet Leefstyl 2026-07-30

Terwyl die gevestigde vennootskap met Genesis K9 die Monument-terrein se veiligheidsvermoë versterk, het die reservaat se wildbevolking ook uitgebrei met die aankoms van vier nuwe sebras.

Pasverskyn: Afrikanerman deur Mart-Marié Uys

LitNet Boeke en skrywers 2026-07-30

Die navorsing waarop hierdie boek gebaseer is, is professioneel en onafhanklik deur die maatskappy Markdata met opgeleide, SAMRA-geakkrediteerde navorsers uitgevoer.

Persverklaring: Brasse, tot laat toe kom hierdie Augustus na die Baxter-teater toe!

LitNet Teater 2026-07-29

Ná sy krities bekroonde en kommersieel suksesvolle debuut by die 2026-Suidoosterfees begin Brasse, tot laat toe hierdie Augustus sy amptelike speelvak by die Baxter-teater.

Press release: The symphonic gala, an evening where music creates opportunity

LitNet Lifestyle and entertainment 2026-07-29

On Saturday, 1 August 2026, the Endler Hall at Stellenbosch University’s Konservatorium will host The symphonic gala – an evening of music, masquerade & impact, a fundraising gala celebrating the power of music to create opportunities, strengthen communities, and make music education visible.

Top