LitNet

LitNet

Nuut by Tafelberg: Die vuur huil deur Allen Grootboom

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2026-03-18

Hy was maar ses jaar oud toe die wetstoepasser sy mense soos beeste bymekaar geroep het en gesê het: Ons vat nou Towerwater, julle familieplaas.

Nuut by Tafelberg: Biltong en Dior deur Louis Jansen van Vuuren

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2026-03-18

As grootoog seun in die ou Oos-Transvaal het Louis Jansen van Vuuren nooit kon dink dat hy eendag ’n château in die Franse platteland sou besit nie.

Press release: Lemoene, lemoene, lemoene debuts at Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) with upcoming run at Suidoosterfees

LitNet Lifestyle and entertainment 2026-03-18

In a South Africa where citizens are permitted only 140 spoken words per day, two young lovers must learn to live with silence – and to fight with words.

Kos, wyn, erfenis en uitstekende geselskap by Suidoosterfees

LitNet Suidoosterfees 2026-03-18

’n Splinternuwe leefstyl-afdeling is vanjaar by die program ingesluit, met interessante kosdemonstrasies, wynproeë, kuiersessies en gesprekke.

Persverklaring: Die Sandy Schoemanprys – "Daar’s net een jy"-kortverhaalkompetisie

LitNet Boeke en skrywers 2026-03-18

Die verhale wat in ’n bundel gepubliseer gaan word, is geïdentifiseer.

Gewildste plasings op LitNet: 11 tot 17 Maart 2026

LitNet Als oor LitNet 2026-03-18

Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 11 tot 17 Maart 2026.

Persverklaring: Beryl Botman vier derde boek met soirée en swier

LitNet Boeke en skrywers 2026-03-17

In haar nuutste boek is sy in gesprek met haar oorlede oumagrootjie oor haar vreugdes en hartseer tydens haar 25-jarige huwelik met Russel Botman.

Uitnodiging: Troula Goosen gesels oor Die kasteel van die blou draak

LitNet Boeke en skrywers 2026-03-17

Magdel Vorster sal met die skrywer gesels oor haar jeugroman Die kasteel van die blou draak.

Wiskunde: Graad 1-vraestel en memorandum, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2026-03-17

Hier is ’n oefenvraestel vir die graad 1’s wat hierdie kwartaal vir die eerste keer Wiskunde in die skool begin doen het! Laai Tharina Joubert se gratis vraestel en memorandum hier af.

Afrikaans Huistaal: Graad 12-vraestel en memorandum, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2026-03-17

Is jy in matriek en bekommer jy jou oor die eindeksamen? LitNet kan help. Gebruik hierdie gratis vraestel en memorandum deur Cecilia Klopper om vir Afrikaans Huistaal in die eerste kwartaal voor te berei. Daar is ook baie ander vraestelle in LitNet se indeks van vraestelle.

Uitnodiging: Kom dig dat die sterre spat!

LitNet Slypskole 2026-03-16

Die Louwhuis en Museum Sutherland, in samewerking met die ATKV-Skryfskool, nooi jou om te dig dat die sterre spat!

Press release: South African premiere of Jubilate Deo

LitNet Lifestyle and entertainment 2026-03-16

Canticum Novum presents the South African premiere of Jubilate Deo by Dan Forrest.

Invitation: Promised land/Beloofde land at the Rossouw modern SPACE gallery, Hermanus

LitNet Kuns 2026-03-16

Besides a consistent output of nudes and self-portraiture, Clare Menck is particularly renowned for her much loved swimmers effortlessly floating in water. 

Press release: Stellenbosch International Piano Symposium: 25 to 29 March 2026

LitNet Lifestyle and entertainment 2026-03-16

The 10th Stellenbosch International Piano Symposium will bring top international artists to South Africa in 2026, with an exciting lineup of five evening concerts between 25 and 29 March.

Wiskunde: Graad 11-toets en memorandum, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2026-03-16

As jy in graad 11 is en nie weet hoe om die gelyke wortels uit te werk nie, kan hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld jou help. Met graad 11-Wiskunde, natuurlik! Klik hier om die vraestel en memorandum gratis in PDF af te laai.

Top