Persverklaring: RSG Radioteater se Bloed van my deur JJ Roberts op Donderdagaand 30 April om 20:00
2026-04-28Simeon worstel met ’n skuldgevoel omdat hy ná ’n partytjie gearresteer is en sy ouers hom by die polisiestasie moes gaan haal, maar onderweg daarheen het hulle verongeluk. Dit lei tot allerlei probleme tussen die twee broers, totdat hulle openlik oor hulle ouers se dood praat en hulle verhouding herstel word.
Wenke om vanjaar se Suidoosterfees die lekkerste nóg te maak
2026-04-28Die fees se gratis pendeldiens is vanjaar se hoogtepunt van gerief. Die diens vervoer feesgangers tussen verskillende venues op die feesterrein, sodat jy moeiteloos van een vertoning na die volgende kan beweeg sonder om oor parkering of afstande te bekommer.
Iziko Museums extend the Suidoosterfees experience with enriching cultural offerings
2026-04-28The Suidoosterfees 2026 expands beyond the stage with a rich programme of cultural offerings at Iziko Museums, creating the opportunity for festivalgoers to explore art, history, science and storytelling between performances. From 29 April to 3 May, six Iziko venues across Cape Town open their doors with a diverse array of activities that deepen the festival’s theme Home by inviting audiences to discover where heritage, creativity and belonging intersect.
Persverklaring en bekendstellingsuitnodigings: Mei en alles daarna deur Zelda Bezuidenhout
2026-04-28Jy word hartlik uitgenooi na enige van die boekbekendstellings van Zelda Bezuidenhout se jongste boek. Kyk of daar ’n bekendstelling in jou omgewing is! Hier is nog inligting.
Natuurwetenskappe en Tegnologie: Graad 5-vraestel en memorandum, kwartaal 1 en 2
2026-04-28Is jy in graad 5 en hou jy van diere? Dan gaan dit vir jou groot pret wees om hierdie gratis oefenvraestel van Rouxlyn Botha uit te werk. Dit sal jou ook help om vir jou eksamen voor te berei.
Suidoosterfees 2026: Wenproduksie bring klassieke volksverhaal as spookagtige besinning oor erfenis na Suidoosterfees
2026-04-27Die Suidoosterfees 2026 kry ’n fassinerende dimensie met die aankondiging van hierdie jaar se Zabalaza-wenproduksie, Kinnes van Somers, wat as deel van die ATKV Kinder- en Jeugteaterprogram opgevoer word.
Wiskunde: Graad 1-vraestel en memorandum, tweede kwartaal
2026-04-24As jou kind in graad 1 is, kan Tharina Joubert se gratis oefenvraestel haar help om die kolletjies te verbind – letterlik en figuurlik. Met behulp van hierdie oefenvraestel en memorandum sal sy Wiskunde hierdie kwartaal speel-speel onder die knie kry!
Nuut by Naledi: Kaiings deur Daniël Louw
2026-04-23Waarheid en wysheid is twee karperde wat weet dat dit in die ritme van lewe nie altyd klopdisselboom gaan nie.
New from UJ Press: Nostalgia After Apartheid: Disillusionment, Youth, and Democracy in South Africa by Amber R Reed
2026-04-23In this engaging book, Amber Reed provides a new perspective on South Africa’s democracy by exploring Black residents’ nostalgia for life during apartheid in the rural Eastern Cape.
Nuut by Human & Rousseau: Lotta se lewe 15: Otters oral! deur Alice Pantermuller en Kobus Geldenhuys
2026-04-23In Otters oral! is Lotta se beste vriendin, Chantelle, in die wolke, want haar ma het ’n man op ’n webwerf vir pasmaats ontmoet. Nou wil sy sommer vir almal ’n pasmaat soek! Miskien kan Lotta haar daarvan laat vergeet deur haar in die middel van die nag op ’n otter-avontuur te vat...
Pasverskyn: Spienekelientjies: Taalmusiek vir kleintjies deur Antjie Krog
2026-04-23’n Pragtige bloemlesing wat sorgvuldig saamgestel is om jong kinders bloot te stel aan die musiek van taal en die geskenk van ’n verdiepte woordeskat.
Persverklaring: Bibi Slippers rig die 2026 Tuin van Digters-feesprogram
2026-04-23Die fees, alom bekend as die Tuiste van Afrikaanse Digkuns, vind vanjaar van 11 tot 12 September 2026 plaas.
Persverklaring: Plekspesifieke drama neem voortou by KKNK se Kannas
2026-04-23Die KKNK se Kanna-pryse word deur ’n onafhanklike paneel beoordeel en bekroon jaarliks uitnemendheid by dié fees in die Klein Karoo.
Suidoosterfees: Komedie bied tuiste vir eg Kaapse lag uit die maag
2026-04-22Van 1 tot 3 Mei 2026 bring die Cape Town Comedy Club (CTCC) en die Suidoosterfees ’n vrolike, grensverskuiwende viering van stand-up-komedie as kultuur, kuns en suiwer plesier.
