Persverklaring: RSG Radioteater, ’n Onverwagse krismisboks op Donderdagaand 7 Mei om 20:00
2026-05-05’n Onverwagse krismisboks uit die pen van Christo Davids op Donderdag 7 Mei is ’n roerende werk uit die argief en is in 2013 as deel van RSG se eerste kunstefees uitgesaai.
Persverklaring: Nuwe ruimte, nuwe uitdagings wag op SASNEV
2026-05-05Vriende van SASNEV, of belangstellendes, kan gerus van hulle laat hoor indien hulle weet van ’n geskikte ruimte.
Persverklaring: Andrew Murray-Desmond Tutu-Prysfonds
2026-05-05Die Andrew Murray-Desmond Tutu-Prysfonds maak graag die wenners van die 2026-pryse en -toekennings bekend.
Uitnodiging: FilosofieKafee – Watter rol speel erekodes in samelewings?
2026-05-05Alle belangstellendes word uitgenooi na die volgende FilosofieKafee-gesprek op Vrydag 8 Mei in Wellington. Marthie Momberg is die spreker.
The Ingrid Jonker Prize for English poetry 2026
2026-05-04Poets or their publishers are invited to submit entries for the Ingrid Jonker Prize for English poetry in 2026.
LitNet Akademies: Volledige joernaaluitgawes
2026-04-30LitNet Akademies se eerste uitgawe van 2026 is nou as PDF beskikbaar. LitNet Akademies publiseer geakkrediteerde navorsing in Afrikaans, en kan gratis gelees word.
Suidoosterfees 2026 press release: Writing workshop at Iziko Slave Lodge
2026-04-30Saturday’s workshop is aimed at getting the public to write in their mother tongue. The outcome will determine whether another anthology can be published, as was done in 2025.
Program van die tweede Regsimposium, aangebied deur die SAAWK se Regskommissie
2026-04-30Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se tweede Regsimposium, aangebied deur die SAAWK se Regskommissie, vind op Vrydag 8 Mei 2026 by Ziervogelstraat 574 in Pretoria plaas. Klik hier vir die program.
Program van die Dalene Matthee-boekefees
2026-04-30Die Dalene Matthee-boekefees vind van 8–9 Mei 2026 plaas op Herold, in die Outeniquaberge. Ongeveer 30 skrywers sal byeenkom. Klik hier vir die program.
Nuut by Pan Macmillan: Die straatpartytjie deur Refiloe Moahloli
2026-04-30In die middel van die nag val ’n reusedenneboom om. Rorisang en Morena se gesin is nou sonder krag. Hul Saterdagplanne word verwoes, maar pappa en mamma het ’n idee vir gratis pret by die huis: mgusha, ’n springspeletjie. Gou sluit al die kinders in die straat by hulle aan, wat die speletjie in ’n straatpartytjie en ’n kampioenskap verander.
Fresh off the press: Reappraising the life and legacy of Jan C Smuts
2026-04-29Amongst the familiar themes that are reappraised, are Smuts’s successes and failures in policies and leadership, domestically and internationally.
Nuut by Human & Rousseau: Wat ruik so? Op die plaas deur Elsa Silke, Buddy en Barney
2026-04-29Wie woon almal op die plaas? Die diere daar is almal maats. Maar al waaroor hulle heeldag praat, is wie die stinkste wind kan laat! Op ’n pretreis deur die plaas word elke verdagte een vir een ondersoek, van die skaap wat na koekies ruik tot die hen wat na springmielies ruik. Kinders sal van begin tot einde giggel!
Gewildste plasings op LitNet: 22 tot 28 April 2026
2026-04-29Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 22 tot 28 April 2026.
Persverklaring: Wenners van Jonathan Ball Uitgewers se Tafelberg Jeugboekpryse vir 2026
2026-04-29Jonathan Ball Uitgewers het die name van die wenners uit altesaam 103 inskrywings in die twee kategorieë van sy Tafelberg Jeugboekpryse vir 2026 bekendgemaak.
