Momentum Aardklop stel sy program bekend
2026-05-29Die fees vind vanjaar van 29 September tot 4 Oktober oudergewoonte in Potchefstroom plaas. Dit is steeds die grootste en mees diverse kunstefees in die noorde van die land, en poog soos altyd om ook aan hierdie gemeenskappe blootstelling te gee aan van Suid-Afrika se beste kuns in al sy vorme.
Nuut by Protea: Die gebed van ’n halfmens deur Nicola Hanekom
2026-05-29Die filosoof Wittgenstein het gesê dat die menslike liggaam die mees akkurate skets van ’n mens se siel is. So, wat gebeur as tegnologie binne ons biologie geïntegreer word? Hoe beïnvloed dit ons evolusie?
Pasverskyn: Steierwerk deur Johan Myburg
2026-05-29Soos die titel suggereer, dien impulse as stellasies waarmee Myburg sy verse bou. Hierdie meta-poëtiese gedigte ontgin egter ook ’n ander betekenis van die bundeltitel, naamlik dié van wankeling. Steierwerk is ’n aangrypende verkenning van verval: van eie lyf, kuns en land.
Persverklaring en boekbekendstellingsuitnodiging: Die Serwiër deur Carel van der Merwe
2026-05-28Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Carel van der Merwe se Die Serwiër op 9 Junie 2026 by Oude Leeskamer in Stellenbosch.
Call for papers: AMAZWI Literature Heritage Ecology Conference 2027
2026-05-27The theme for this year’s conference is: Indigenous Knowledge Systems for a New Era of Enlightenment.
Graad 7: Wiskundevraestel en memorandum, tweede kwartaal
2026-05-27Is jy in graad 7 en skryf jy binnekort Wiskunde-eksamen? Wilhelm du Toit se gratis oefenvraestel en memorandum kan jou met jou voorbereiding help. Klik hier om dit af te laai.
Graad 6: Wiskundevraestel en memorandum, tweede kwartaal
2026-05-27Is jy in graad 6 en skryf jy binnekort Wiskunde-eksamen? Wilhelm de Toit se gratis oefenvraestel en memorandum kan jou met jou voorbereiding help. Daarna kan jy smul aan iets soets om jou vir jou goeie punte te beloon.
Gewildste plasings op LitNet: 20 tot 26 Mei 2026
2026-05-27Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 20 tot 26 Mei 2026.
Persverklaring: PEN Afrikaans nooi skrywers na aanlyn sessies met uitgewers
2026-05-26PEN Afrikaans nooi graag ons lede en ander belangstellendes na drie aanlyn byeenkomste waartydens uitgewers van fiksie, niefiksie en kinder- en jeugboeke hul perspektiewe en wenslyste kom deel.
Press release: A festival of community and creativity – Kultura-fees returns
2026-05-25From the vineyards and farmlands to its growing creative community, Durbanville is a town with stories in its soil and culture at its heart. That is what Kultura-fees celebrates. Open in spirit, it brings together local artists, emerging talent and established names on one shared stage.
Press release: Schreiner Karoo Writers Festival 2026 programme teaser
2026-05-21The historic town of Nxuba (Cradock) is set to transform into a vibrant hub of literary exploration and artistic storytelling as the Schreiner Karoo Writers Festival returns from June 18th to June 21st, 2026. This year’s festival promises an immersive experience, blending the rich heritage of the Karoo with contemporary voices in poetry, memoir writing, and social-media storytelling.
Nuut by Human & Rousseau: Soek in die boek: Feetjieland deur De Wet Hugo
2026-05-21Welkom in ’n betowerende sprokieswêreld! In Feetjieland wag ’n skatkis vol avonture: dans saam met die eenhoring, speel saam met die feetjie en maak maats met ’n prinses.
Pasverskyn: Voëlsafari-aktiwiteitsboek deur Heléne Booyens en Hélène Loon
2026-05-21Hierdie prettige, interaktiewe boek is vol opwindende aktiwiteite en fassinerende feite oor Afrika se voëls; van kleurryke visvangers tot majestueuse arende en pragtige flaminke.
