Persverklaring: Taalmonument-dialoog in hart van Soweto
2026-06-23Ter herdenking van die tragiese gebeure van 16 Junie 1976 in Soweto, bied die Afrikaanse Taalmuseum en -monument 2026 - in samewerking met die Afrikaanse Onderwysnetwerk, Gautengse onderwysdepartement, opvoedkundige instellings en Hector Pieterson-museum – ’n interaktiewe paneelgesprek op 27 Junie 2026 in Suid-Afrika se bekendste township aan.
Afrikaans Huistaal: Graad 9-vraestelle en memoranda, eerste en tweede kwartaal
2026-06-23Is jy in graad 9 en skryf jy nog Afrikaans Huistaal-eksamen voordat die skool sluit? Hier is gratis vraestelle en memoranda deur Eugene van der Westhuizen waarmee jy jou werk kan vaslê.
Persverklaring: Wenners van die 2026 UJ-debuutprys en die 2026 UJ-prys
2026-06-22Die wenners van die 2026 UJ-debuutprys en die 2026 UJ-prys vir Afrikaans is pas bekend gemaak. Boeke in alle genres wat in 2025 verskyn het, het in aanmerking gekom vir albei pryse.
Press release: Kaleidoscope Music and Arts Festival returns to Prince Albert in August
2026-06-22From 21 to 23 August, the festival brings together leading South African and international musicians, performers and artists for a programme of concerts, collaboration and community celebration.
Press release: Esteemed Minnesota Boychoir to embark on first-time tour to South Africa this June
2026-06-22The Minnesota Boychoir will travel to South Africa this June for a multi-city tour featuring collaborative performances with leading South African choirs.
Press release: Washington DC Youth Orchestra to tour South Africa this July, celebrating global connections in the America 250 era
2026-06-22The Washington, DC Youth Orchestra Program (DCYOP) will embark on an international tour to South Africa this July, presenting a series of performances that highlight the power of music to connect young artists across cultures.
Persverklaring: Die Artscape Women’s Humanity Festival veg vir insluiting, geregtigheid en pleit dat vrouestemme gehoor word
2026-06-22Augustusmaand sal die 20ste jaarlikse Artscape Women’s Humanity Festival (AWHF) Kaapstad omskep in ’n kragtige platform vir dialoog, genesing, aktivisme en artistieke uitdrukking onder die tema ’n Plek vir almal, met die subtema: Vroue in aksie.
Persverklaring: Program van die kykNET Silwerskermfees 2026 bekend
2026-06-19Die 14de kykNET Silwerskermfees, wat van 19 tot 22 Augustus in Kampsbaai, Kaapstad, plaasvind, spog met 'n uiteenlopende aanbod wat die diepte en diversiteit van Afrikaanse rolprentkuns weerspieël.
LitNet: Jou 591 bladsye nuwe Afrikaanse navorsingsverslae
2026-06-19LitNet: Jou 591 bladsye nuwe Afrikaanse navorsingsverslae
Press release: Books, wine and conversation – The Bookshelf Events come to Ken Forrester Wines
2026-06-19Ken Forrester Wines is delighted to announce a new series of Bookshelf Events, bringing together acclaimed authors, passionate readers, and exceptional wines in an intimate and inspiring setting at the wine farm in Stellenbosch. The first event takes place on Thursday, 25 June 2026.
Wiskunde: Graad 11-vraestel en memorandum, vraestel twee, kwartaal twee
2026-06-18Is jy in graad 11 en skryf jy binnekort jou volgende Wiskunde-eksamen? Lee-Ann Langeveld se gratis oefenvraestel en memorandum kan jou help om vir die tweede vraestel voor te berei. Laai dit hier af.
Persverklaring: Teksmark nooi skrywers uit om nuwe teksidees te stuur
2026-06-18Alle Suid-Afrikaanse teksskrywers op soek na ’n geleentheid word uitgenooi om nuwe teksidees vir oorweging by vanjaar se Teksmark in te dien.
Persverklaring: Adam Small-gesprek by die Breytenbach Galery
2026-06-18Jy word uitgenooi na ’n gesprek rondom Adam Small en sy lewe en werk – om 11:00 op Saterdagoggend 20 Junie 2026 by die Breytenbach Galery in Wellington.
Nuut by Naledi: Vryval deur Pieter Hugo
2026-06-17Soos in sy debuutbundel, werk hy met formele digvorme, vrye verse en visuele gedigte.
Nuut by LAPA: Die tusseninners deur Zelda Bezuidenhout
2026-06-17Die tusseninners, ’n skreeusnaakse en geloofwaardige nuwe grootwordverhaal uit Zelda Bezuidenhout se pen, is vir almal wat nie inpas op hoërskool nie en maar net in die spasies tussen-in oorleef.
