Pasverskyn: Boei deur Jean Meiring

  • 0

Titel: Boei
Skrywer: Jean Meiring

Uitgewer: Protea
ISBN: 9781485316220

In Boei word 85 boekresensies oor twee dekades heen saamgebind. Hierdie bundel toon die reikwydte van Meiring se kritiese stem: van biografieë en geskiedskrywing tot romans, poësie en politieke denke.

Boei is ’n pleidooi vir aandagtige lees in ’n tyd van vervlakking, en ’n bewys dat die goeie resensie self ’n literêre daad kan wees.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top