Skryfkompetisies

 

Persverklaring: Diana Ferrus-prys

LitNet Skryfkompetisies 2024-09-06

Vanjaar is daar ’n splinternuwe poësieprys op straat. En dis vir jou. Om jou stem dik te maak in jou ma se Afrikaans, jóú Afrikaans, jóú dialek en streekstaal. Die taal waarmee jy grootgeword het met sy djy en djou, die klik van die Nama en Khoi, die sabela, die opperste en die nuutgeskepte.

Kyk hoe ver het ons gekom: ’n gedig- en kortverhaalkompetisie

PEN Afrikaans Skryfkompetisies 2024-06-06

Die prysgeld in beide inskrywingskategorieë bedra R10 000 vir die eerste-, R5 000 vir die tweede- en R2 500 vir die derdeplekwenner.

Persverklaring: Die 2023-AVBOB Poësiekompetisie is ’n viering van Suid-Afrika se poësie-erfenis

LitNet Skryfkompetisies 2023-09-28

’n Keur van opdraggedigte en ses Khoisan-gedigte uit die Bleek en Lloyd-versameling rond die bloemlesing af. Hierdie omvattende bundel is saamgestel deur die hoofredakteur van die AVBOB Poësiekompetisie, Johann de Lange, en die Tshivenda-redakteur van die kompetisie, Agnes Mawela.

Skryfkompetisie: Eet my woorde – Wenners

LitNet Skryfkompetisies 2022-02-10

Die tyd vir nagereg het aangebreek! Die wenners van die "Eet my woorde"-skryfkompetisie is pas bekendgemaak. Lees hier wie gewen het.

Skryfkompetisie: Eet my woorde – Kortlys

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-31

Die feestafel is gedek! Hier is die kortlys vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde".

Eet my woorde: Inskrywings (21)

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-28

Hier is die 21ste groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Eet my woorde: Inskrywings (20)

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-28

Hier is die 20ste groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Eet my woorde: Inskrywings (19)

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-28

Hier is die 19de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Eet my woorde: Inskrywings (18)

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-28

Hier is die 18de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Eet my woorde: Inskrywings (17)

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-28

Hier is die 17de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Eet my woorde: Inskrywings (16)

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-28

Hier is die 16de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Eet my woorde: Inskrywings (15)

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-27

’n Dag sonder ’n gedig is soos ’n dis sonder sout. Hier is die 15de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Eet my woorde: Inskrywings (14)

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-27

Die woorde is nog lank nie koud nie – hier is die 14de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Eet my woorde: Inskrywings (13)

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-27

Van die hand tot die mond ... Hier is die 13de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Eet my woorde: Inskrywings (12)

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-25

Breek ’n broodjie, maak ’n koppie drinkgoed en geniet die 12de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Eet my woorde: Inskrywings (11)

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-21

Die lekkerste lekker wat jou nie gaan vet maak nie. Lees die 11de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Eet my woorde: Inskrywings (10)

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-20

Die skottelgoed kan wag tot later – dis nou eers leestyd! Hier is die 10de groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Eet my woorde: Inskrywings (9)

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-19

Kosgedigte vir alle dieetvoorkeure – hier is die negende groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Eet my woorde: Inskrywings (8)

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-18

Fynproewersgedigte vir smulpape – hier is die agtste groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Eet my woorde: Inskrywings (7)

LitNet Skryfkompetisies 2022-01-17

Kom proe aan ons lesers se pennevrugte! Hier is die sewende groep inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Eet my woorde" ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.

Top