Skryfkompetisies
Vrouedag-skryfkompetisie: A woman I remember
2019-08-24LitNet se Vrouedag-kompetisie – Poem by Caitlin Tredoux:
"Though I never knew your name,
motherhood connects us
as we care and try try try"
Vrouedag-skryfkompetisie: Aan AnoNins
2019-08-24LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Riaan Conradie:
"Maar elke keer het jy gewen
Deurgedruk en sterker geword
Jou eie menswees uitgemens"
Vrouedag-skryfkompetisie: Dierbare vrou
2019-08-24LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Erika Barnes:
"jou suiwerheid oortref dié van goud en silwer
jou edelsteen-hart
glansryk"
Vrouedag-skryfkompetisie: Ritme
2019-08-24LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Karin Mitchell:
"die geel sfeer gevleg in die blou van haar oë
wanneer sy my toelaat om te kyk tot in haar siel"
Vrouedag-skryfkompetisie: JK Rowling
2019-08-24LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Delia Spies: "JK Rowling het my weggeneem van die werklikheid, op die trein na Hogwarts, om die avonture te beleef wat sy so in diepte beskryf."
Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Formidabele vrou
2019-08-24LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Marianne Collen: "Sop het nog nooit weer so geproe soos daardie bakkie troossop met kruiemeelkluitjies nie."
Vrouedag-skryfkompetisie: Friedel Farr (oppad na 106)
2019-08-24LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Luisa van der Linde:
"ek wil die lewe soos jy brei
steke lewensvreugde wat nooit
val of faal nie"
Vrouedag-skryfkompetisie: A woman I remember
2019-08-24LitNet se Vrouedag-kompetisie – Flash fiction by Yvonne Botha: "She never disappointed us and although she wasn’t our mother she was and is a woman to be remembered."
Vrouedag-skryfkompetisie: Bloumaan
2019-08-24LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Carla de Villiers:
"Boervrou, kyk, ek steek vir jou ’n kers aan
om te sê ek sien jou raak"
Vrouedag-skryfkompetisie: Teistering
2019-08-24LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Tienie Holtzhausen: "Dit net omdat sy die laaste paar weke by die restaurante rondom Buitenkantstraat geboer het. Hulle gooi vreeslik baie kos weg. Goeie kos."
Vrouedag-skryfkompetisie: Eendag in die hemel se sonkamer
2019-08-23LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Molly Lubbinge:
"Ek wens ek kan vir jou, nog een Saterdagoggend,
hierdie gedig in die sonkamer lees."
Vrouedag-skryfkompetisie: Edith
2019-08-23LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Magderie Nel: "Jy het vir hom gedans in ’n see van wildegerwelblomme wat wit en fyn oopmaak soos sambrele, jonk en onbevlek."
Vrouedag-skryfkompetisie: Ouma Bessie
2019-08-23LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Gerda Bruinette: "Ouma is ’n drukker. Dis haar ambag. Die boonste helfte van haar een vinger verloor toe sy jare terug ’n vassit-papier uit die masjien wou trek."
Vrouedag-skryfkompetisie: Die vlamtoets
2019-08-23LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Petro Struwig:
"Wie weet, dalk het die Groot Visser aan die binnekant
van maar net nog ’n kleurlose, vaal mossel
Onverwags ’n pêrel van besondere skoonheid blootgelê."
Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou
2019-08-23LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Antonette Bisset: "Definitief het sy haar merk gemaak in my kinderhart. Pragtig, fyn en klein en sprankelend."
Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou
2019-08-23LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Andelene Brits: "Ek weet nie eers wat haar naam was nie; daarvoor was ons ontmoeting te kortstondig, maar daardie paar minute wat ek langs haar gesit het, het gemaak dat sy vandag die vrou is wat ek onthou."
Vrouedag-skryfkompetisie: Veronika
2019-08-23LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Joha van Dyk:
"en ons voetspore lank terug vasgevang in nat sement
van die stoep
waar sy nou nog dans."
Vrouedag-skryfkompetisie: Lewensweg
2019-08-21LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Johannes Landman:
"Sy het vir haar ’n draagstoel gemaak;
van die hout van haar gebede."
Vrouedag-skryfkompetisie: I am not a woman
2019-08-21LitNet se Vrouedag-kompetisie – Flash fiction by Heidi Slot: "Alone in the harbour café in St Tropez we drink mineral water and read French magazines. We do not speak French, so we do not speak."
Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou
2019-08-21LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Sunita Keyser:
"huiwer op die drumpel
maak haar oë vlugtig toe
stoot angs en moeg en skuld
in ’n ander baan"
