Skryfkompetisies
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 4
2019-02-26#politieklimeriek - Hier is al Week 4 se inskrywings. Skryf nou in vir Week 5 en wen R2 000 met jou politieke limeriek. Al ons weekwenners kom in aanmerking vir die Groot Prys van R10 000!
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 2 se wenner
2019-02-20Lees Koos Kombuis se Week 2-wenlimeriek. Hy is die tweede finalis wat aan die einde van die kompetisie dalk as algehele wenner aangewys kan word. Die groot prys is R10 000, so skryf in!
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 3
2019-02-19#politieklimeriek – Hier is al die inskrywings vir Week 3. Skryf nou in vir Week 4!
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Week 1 se wenner
2019-02-13#politieklimeriek - Hier is Week 1 se wenner!
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 2
2019-02-12#politieklimeriek – Week 2: Hier is al die inskrywings. Die weekwenner word op Woensdag 20 Februarie aangewys.
Inskrywings vir Week 3 word ingewag – stuur joune nou!
Só skryf mens ’n limeriek
2019-02-10"Die Limerick het ook ʼn spesiale ritme (metrum) en dít is baie, baie belangrik! As jou metrum inkorrek is, kan jy net sowel daardie limerick weggooi."
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – Inskrywings Week 1
2019-02-07#politieklimeriek – hier is Week 1 se inskrywings. Skryf nou in vir Week 2!
Sluitingsdatum vir Week 2 is 15 Februarie.
Skryfkompetisie: #politieklimeriek – ’n kompetisie wat rym!
2019-01-31LitNet is vanjaar 20 jaar oud. Ter viering bied ons ’n limeriek-kompetisie aan. Top-beoordelaars; top-pryse! Lus om ’n politikus ’n bloedneus te gee? Hier’s jou kans om groot geld los te slaan met jou versvoetige vindingrykheid. Klap hulle katswink met jou limeriek en wen tot R13 500!
Skryfkompetisie – Tyd: Hier is die wenners!
2019-01-11Meer as 300 uiteenlopende inskrywings is ontvang en die 15 gedigte het op die kortlys verskyn. Die bekroonde digter en letterkundige Lina Spies het die drie wengedigte aangewys en deel haar indrukke van die kortlys en wengedigte.
Tyd-skryfkompetisie: Kortlys
2018-12-14LitNet het lesers gevra om ’n gedig met tyd as tema te stuur, om in aanmerking te kom vir een van drie kontantpryse. Meer as 300 uiteenlopende inskrywings is ontvang en die volgende 15 gedigte verskyn op die kortlys.
Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings XIII
2018-11-06Hier verskyn die dertiende, en laaste, lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die kompetisie het reeds gesluit. Die kortlys sal binnekort aangekondig word.
Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings XII
2018-11-01Hier verskyn die twaalfde lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die kompetisie het reeds gesluit.
Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings XI
2018-10-29Hier verskyn die elfde lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die kompetisie het reeds gesluit.
Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings X
2018-10-25Hier verskyn die tiende lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.
Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings IX
2018-10-24Hier verskyn die negende lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.
Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings VIII
2018-10-22Hier verskyn die agtste lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.
Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings VII
2018-10-16Hier verskyn die sewende lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.
Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings VI
2018-10-08Hier verskyn die sesde lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.
Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings V
2018-10-02Hier verskyn die vyfde lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.
Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings IV
2018-09-26Hier verskyn die vierde lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie "Tyd" ontvang is. Drie kontantpryse van R500 elk is op die spel. Die sluitingsdatum is 26 Oktober 2018.