Skryfkompetisies

 

67 woorde vir Mandela-dag 2017: inskrywings 2

LitNet Skryfkompetisies 2017-08-01

LitNet het lesers gevra om in die lig van Mandela-dag ’n kort-kortverhaal van 67 woorde te skryf. Hier is van die inskrywings wat tot dusver ontvang is. Die kompetisie sluit op 31 Julie 2017.

67 woorde vir Mandela-dag 2017: inskrywings 1

LitNet Skryfkompetisies 2017-07-21

LitNet het lesers gevra om in die lig van Mandela-dag ’n kort-kortverhaal van 67 woorde te skryf. Hier is van die inskrywings wat tot dusver ontvang is. Die kompetisie sluit op 31 Julie 2017.

Skryfkompetisie: 67 woorde vir Mandela-dag 2017

LitNet Skryfkompetisies 2017-07-13

In die lig van Mandela-dag op 18 Julie nooi LitNet jou om ’n kort-kortverhaal van 67 woorde te skryf. Hier is die kompetisie-inligting. Die sluitingsdatum is 31 Julie 2017.

Skryfkompetisie: Jou troudag

LitNet Wen 2017-05-25

Vertel vir LitNet hoe jou ideale troudag sal lyk of deel spesiale herinneringe aan jou groot dag. Jy kan ’n boekpakkie wen met ’n boek wat jou gaan help om ’n troue te beplan – en nog ander lekker leesstof!

Gedigkompetisie: ’n onderhoud met die wenners

Liné Loff, Elodi Troskie, Sandra Norval Onderhoude 2017-04-04

"Gedigte doen hulself voor as momente. Soms is ek te laat – die woorde het my dan verbygegaan. Maar dis goed so. Want dalk was dit iets wat ongesê moes bly." Die wenners van LitNet se gedigkompetisie "Huis, woning, tuiste" gesels oor hulle huise, boeke en skryfwerk.

Wenners: "Huis, woning, tuiste"-gedigkompetisie

LitNet Skryfkompetisies 2017-03-29

Twee digters wen kontant en boekpakkies met LitNet se gedigkompetisie. Hier is die wenners!

Huis, woning, tuiste: kortlys nou bekend

LitNet Skryfkompetisies 2017-03-23

LitNet het altesaam 444 inskrywings vir die gedigkompetisie met die tema "huis, woning, tuiste" ontvang. Die inskrywings was uiteenlopend en deelnemers het beïndruk met hul interessante onderwerpe, unieke benaderings en knap skryfstyl.

Huis, woning, tuiste: Windweerstand

Charlé Cloete Skryfkompetisies 2017-03-21

Lees Charlé Cloete se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Huis, woning, tuiste: Marguerite Wolvaardt se inskrywings

Marguerite Wolfaardt Skryfkompetisies 2017-03-21

Lees Marguerite Wolvaardt se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Huis, woning, tuiste: Kom ons wees

Niel Cloete Skryfkompetisies 2017-03-21

Lees Niel Cloete se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Huis, woning, tuiste: Marnél Smit

Marnél Smit Skryfkompetisies 2017-03-21

Lees Marnél Smit se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Huis, woning, tuiste: Kamers van jou hart

Reinette Steyn Skryfkompetisies 2017-03-21

Lees Reinette Steyn se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Huis, woning, tuiste: Charlene Erasmus se inskrywings

Charlene Erasmus Skryfkompetisies 2017-03-21

Lees Charlene Erasmus se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Huis, woning, tuiste: Molly Bester se inskrywings

Molly Bester Skryfkompetisies 2017-03-21

Lees Molly Bester se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Huis, woning, tuiste: Madelein van Wyk se inskrywings

Madelein van Wyk Skryfkompetisies 2017-03-21

Lees Madelein van Wyk se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Huis, woning, tuiste: Engela Oelofse se inskrywings

Engela Oelofse Skryfkompetisies 2017-03-21

Lees Engela Oelofse se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Huis, woning, tuiste: Welgeluksalige woning

Robert Corbett Skryfkompetisies 2017-03-21

Lees Robert Corbett se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Huis, woning, tuiste: Tussen Montana en Sandton

Jonathan Mark Birch Skryfkompetisies 2017-03-21

Lees Jonathan Mark Birch se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Huis, woning, tuiste: Huistoegaantyd

Jansi Snyman Skryfkompetisies 2017-03-21

Lees Jansi Snyman se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Huis, woning, tuiste: Aande in die Mystic Boer

Zian Viviers Skryfkompetisies 2017-03-21

Lees Zian Blignaut se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Top