Portale

PEN Afrikaans se jaarlikse lesing oor uitdrukkingsvryheid en die reg om die ongemaklike vraag te vra

Lourensa Eckard LitNet-skrywersberaad 2026-10-13

"Wat is die eerste ding wat gebeur wanneer mense ophou om aansprake op waarheid te bevraagteken? Nie wanneer hulle ophou om die waarheid te ken nie. Wanneer hulle ophou om vrae te vra."

Erla-Mari Diedericks (1960’s–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2026-10-13

"Liefdesverhale verskaf iets wat die wêreld en sy mense nog altyd nodig gehad het om te kan oorleef: hoop. Dit bied ontvlugting, dit laat jou weer droom, maar veral laat dit jou hoop."

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in September 2026

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2026-10-12

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in September 2026 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: Taalgenoot-Ruk en Rym-kompetisie, so stel ons nuwe kunstenaars bekend

Maryke Roberts, Jaco van der Merwe, Angie Gallagher Toyota Stellenbosch Woordfees 2026-10-07

"Noudat die kompetisie vir die vierde maal aangebied is, het Ruk en Rym homself stewig gevestig as die toonaangewende platform vir alternatiewe kunstenaars en groepe wat musiek met Afrikaanse lirieke skep."

Persverklaring: Nuwe Akademieraad van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2026-10-05

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SA Akademie) kondig met genoeë die samestelling van die nuut verkose Akademieraad aan.

Persverklaring: ATKV eer Kunstekaap by Tienertoneelfinaal

LitNet ATKV-Portaal 2026-09-30

Die ATKV het ’n besonderse verhouding met die Kunstekaap en die organisasie is al jare lank ’n rolspeler in die Kunstekaap se visie vir jeugontwikkeling, ontwikkeling van gehore en die skep van toegang tot die kunste.

Persverklaring: SA Akademie se Algemene Simposium 2026 – volledige program

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2026-09-23

Hoe kan KI navorsing en onderrig ondersteun? Wat gebeur wanneer dit onjuiste inligting lewer? En hoe verander dit die manier waarop mense kennis ontwikkel en kreatief werk? Hier is al die inligting oor die SA Akademie se Algemene Simposium 2026, wat op 1 en 2 Oktober gratis bygewoon kan word.

Persverklaring: Pryse vir spanningslektuur en niefiksie, asook die ATKV-Prosaprys

LitNet ATKV-Portaal 2026-09-18

Hartlik geluk aan al die wenners van vanjaar se ATKV-Woordveertjies! Dit is vir die ATKV ’n voorreg om Afrikaans se woordmeesters op hierdie manier te vereer.

Persverklaring: Lourensa Eckard lewer PEN Afrikaans se jaarlikse lesing oor media- en uitdrukkingsvryheid

LitNet PEN Afrikaans 2026-09-18

PEN Afrikaans nooi ons lede, ondersteuners en ander belangstellendes om in te skakel vir ons jaarlikse lesing oor media- en uitdrukkingsvryheid in Suid-Afrika. Dit word vanjaar deur Lourensa Eckard gelewer.

Persverklaring: Veer in die hoed vir woordkunstenaars

LitNet ATKV-Portaal 2026-09-17

Met die ATKV-Woordveertjies bekroon die ATKV outeurs wat deur hul woordkuns ’n lewende erfenis bou.

Persverklaring: ATKV-Kinderboektoekennings vier stories en lees

LitNet Kinderboeke 2026-09-16

Die ATKV-Kinderboektoekennings bekroon jaarliks die gewildste Afrikaanse kinderboeke wat gedurende die voorafgaande kalenderjaar verskyn het. Die beoordelaars is jong lesers self – iets wat hierdie toekennings van ander onderskei.

Alta Cloete (1956–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2026-09-16

"As skrywer soek ek saam met my lesers na ’n bietjie ontvlugting uit die harde werklikheid, daardie stukkie romanse wat my weer krag vir die vuil skottelgoed, die hondehare op die teëls, die eise van my gesin en die ellendes op die nuus gee."

ATKV-Crescendo: Mark Pekeur vind sy plek in die kollig met Meer as jy

Marzahn Botha ATKV-Portaal 2026-09-11

"Daar is ’n verskil tussen ’n sanger wat ’n stel liedjies op ’n verhoog sing en ’n kunstenaar wat voor ’n gehoor begin wys wie hy werklik is. By die bekendstelling van sy debuut-EP Meer as jy het die 22-jarige Mark Pekeur Vrydagaand 28 Augustus by die Daisy Jones Teater op Summerhill-landgoed buite Stellenbosch gewys dat hy besig is om daardie tweede soort kunstenaar te word."

Persverklaring: SA Akademie wag aansoeke in vir M- en D-beurse vir 2027

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2026-09-04

Aansoeke vir die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se 2027 magister- en doktorale beursprogram word nou ingewag.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Augustus 2026

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2026-09-03

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Augustus 2026 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Die ATKV se Boekmakietie op Despatch

Izak de Vries Boeke en skrywers 2026-09-01

"Op Saterdag 22 Augustus 2026 het die ATKV se takke in Despatch ’n Boekmakietie gehou."

Sophia Kapp (1965–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2026-08-31

"Ons geniet skryfwerk as iets daarin ons siel aanraak, en dit raak ons siel as dit met ’n deel van ons praat wat ons gedink het niemand van weet of verstaan nie."

Persverklaring: 25ste Studentesimposium in die Natuurwetenskappe

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2026-08-27

Die jaarlikse Studentesimposium in die Natuurwetenskappe van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns word op 29 en 30 Oktober in Pretoria aangebied. Die simposium is op alle natuurwetenskaplike vakgebiede gerig en bied aan nagraadse studente die geleentheid om hul navorsingsresultate in ’n interdissiplinêre omgewing in Afrikaans aan te bied.

Persverklaring: ATKV-Crescendo-kunstenaars maak skoonskip by Afri-Indie-toekennings

ATKV ATKV-Portaal 2026-08-26

ATKV-Crescendo het vandeesweek behoorlik rede om fees te vier nadat al vier Crescendo-kunstenaars wat vir die Afri-Indie Onafhanklike Kunstenaartoekennings genomineer is, met toekennings huis toe gegaan het. Die glansryke geleentheid het Dinsdagaand by die Afriforum-teater in Pretoria plaagevind.

Waarom kies jongmense steeds Afrikaans? ’n Ommietafelgesprek oor taal, drome en ’n loopbaan

Jean Oosthuizen ATKV-Portaal 2026-08-26

"Die vraag is dus nie net of Afrikaans ’n toekoms het nie. Die interessanter vraag is wie daardie toekoms gaan maak. As die gesprek by Middelvlei enigiets bewys het, is dit dat daar steeds jongmense is wat bereid is om hul hand op te steek vir Afrikaans en daarin te wil werk."

Top