
Die ATKV-Kinderboektoekennings word jaarliks aangebied om die gewildste Afrikaanse kinderboeke te bekroon wat gedurende die voorafgaande kalenderjaar verskyn het. Die boeke wat vir die Kinderboektoekennings in aanmerking kom, word deur kinders beoordeel. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Vrydag 13 November 2026.
Laai die reglemente en ’n interaktiewe PDF hier af om te kan inskryf.

