Teater
Theatre columns, reviews and interviews
Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: Ons is nog hier, ’n sielkundige toutrek tussen lig en donker
2026-10-14"Soos die toneelstuk vorder, verander die ruimte, die tekort aan water en kos en die karakters self. Hulle begin deur speletjies te speel om hulself af te lei en hul angs te verlig."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: Wessel Pretorius Ont-dek steeds teater
2026-10-12"Goeie komedie is ’n haarbreedte van tragedie af. Om ’n sin vir die absurde te hê, moet jy hartseer intiem ken. Die meeste spelers wat komedie kan speel, kan deur ’n drama draf. Die teenoorgestelde is nie altyd waar nie."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: ’n onderhoud met Elzabé Zietsman oor kabaret, met hoop en vreugde
2026-10-06"Ek verwerp die opvatting dat ouer vrouens nie raakgesien word nie. Ek sal nie toelaat dat ek nie raakgesien word nie. En ek gebruik my lyf op presies dieselfde manier as wat ek dit nog altyd gebruik het."
Prima facie: a theatre review
2026-10-06"Prima facie aims to rip the law apart, and it completely succeeds in its goal. The law can be seen as how we will be judged, but the playwright, Suzie Miller, turns this notion on its head and judges the law."
Persverklaring: Sewe nuwe teksidees by derde Teksmark Joburg
2026-10-06Teksmark Joburg vind plaas op Woensdag 21 Oktober 2026 by die Universiteit van Johannesburg (UJ) Kunssentrum se Keorapetse William Kgositsile-teater op die Auckland Park Kingsway-kampus.
Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: A woman alone – an interview with Kim Engelbrecht
2026-10-02After becoming the fastest selling and the first sold-out production at Suidoosterfees 2026, the darkly funny A woman alone, starring International Emmy-nominated actress Kim Engelbrecht, heads to the Toyota Stellenbosch Woordfees this weekend.
Persverklaring: Reinet Nagtegaal-teksprys 2027, die inskrywings is oop
2026-10-01Die wenner ontvang R120 000, mentorskap en ondersteuning met die afronding van hulle teks, en ’n moontlike speelvak op die 2027 Toyota Stellenbosch Woordfees se Spier Toneel-program. Die tweede- en derdeplekwenners ontvang onderskeidelik R60 000 en R30 000.
Persverklaring: ATKV eer Kunstekaap by Tienertoneelfinaal
2026-09-30Die ATKV het ’n besonderse verhouding met die Kunstekaap en die organisasie is al jare lank ’n rolspeler in die Kunstekaap se visie vir jeugontwikkeling, ontwikkeling van gehore en die skep van toegang tot die kunste.
Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: Moffie – an interview with David Viviers
2026-09-25"Moffie is a one-person show based on the book by André Carl van der Merwe. I play Nicholas van der Swart, who reflects on his time as a conscript in the SADF during the late ’70s."
Kwesbaarheid, verslawing en die skaakspel van herstel: The fifth step ruk diep
2026-09-17"In The fifth step ondersoek Ireland die uitmergelende en diep menslike proses van herstel teen die agtergrond van Alkoholiste Anoniem (AA)."
Persverklaring: Nuwe teksidees by 11de Teksmark in die Baxter te sien
2026-09-07Veertien nuwe Suid-Afrikaanse stories met ’n fokus op kabaret, satire en komedie, is vanjaar as deel van Teksmark by die Baxter-teater in Kaapstad te sien.
Rooilug by die Barney Simon Markteater in Johannesburg: ’n onderhoud met Jefferson J Dirks-Korkee
2026-09-03"[W]anneer jy die storie vertel, and you feel and see how the audience goes with you on that journey, dan voel alles die moeite werd. Soos in Nigerië waar die mense gesê het they have never been to South Africa, but when they watched the show, they could smell the soil of Willowmore. En soos in Bloem toe ’n man vir my kom sê dat when he watched the show he forgave his dad, and his dad already died a couple of years ago. Nou: dit maak dat ek altyd stories wil vertel, altyd teater wil doen, teater wat saak maak."
Swan Lake, ’n resensie: tydlose Swanemeer betower
2026-08-18"Dit was egter die pas de quatre (stap van vier), uitgevoer deur die jong swane, wat verstom het. Die eenstemmigheid wat behou is sonder om karakter of grasie te verloor."
Press release: Family meeting, Mike van Graan’s sequel to My fellow South Africans, to premiere at Artscape
2026-08-12As with Van Graan’s previous works in this vein, Family meeting combines drama, comedy, song and poetry.
Press release: Superfan at the new Antique Theatre
2026-08-12Mike van Graan’s Superfan, a solo comedy drama featuring Cape Talk’s John Maytham and inspired by the role that Springbok rugby plays in the country, will run in the new, intimate Antique Theatre and Bar from 19 August to 12 September 2026.
Vlooi en die verlore fossiel in die Kunstekaap: ’n onderhoud met Margit Meyer-Rödenbeck
2026-08-03"Die grondslagfase-leerder reageer meestal nog op instink en nie vooropgestelde idees nie en dit maak hulle die heel lekkerste gehore om voor op te tree. Dis onbevange lekkerte. Lekkerste, maar nie maklikste. Kinders wil oortuig word, so die akteurs en teaterspan moet uithaal en wys." Hierdie produksie is gebaseer op karakters in die Oxford University Press se Storieboomreeks; dis die boeke waarmee baie skoolkinders leer lees.
Persverklaring: Brasse, tot laat toe kom hierdie Augustus na die Baxter-teater toe!
2026-07-29Ná sy krities bekroonde en kommersieel suksesvolle debuut by die 2026-Suidoosterfees begin Brasse, tot laat toe hierdie Augustus sy amptelike speelvak by die Baxter-teater.
The murder of Roger Ackroyd: Christie se meesterstuk laat jou naels byt
2026-07-29"Wanneer die skatryk Roger Ackroyd (gespeel deur Mike Huff) in sy studeerkamer gevind word met ’n dolk in die nek – boonop kort ná sy verloofde se geheimsinnige dood wat as selfdood vermom is – is elkeen in die huishouding, én selfs ’n kringetjie om die statige huis, ’n moontlike verdagte."
Meer as net ’n spieël: ’n refleksie oor drie dramas
2026-07-12"Die gebed van ’n halfmens, Joshlin: meer as ’n naam en Laaitie mettie biscuits is elkeen ’n aanklag op ons gesamentlike gewete as ’n nasie. Want teater bestaan nie alleenlik vir ontvlugting en plesier nie, en glo my dit lê ook in die kepe en plooie van hierdie stories. Teater is meer as net ’n spieël. Dit is ’n reminder daaraan om te voel, die absolute noodsaak aan meegevoel, meelewing en medemenslikheid."
Sue Diepeveen balanseer rol van aktrise, vervaardiger en teatereienaar
2026-07-07"Hoewel Sue dikwels agter die skerms staan om ander te laat skitter, loop haar eie akteursbloed steeds dik. Met haar splinternuwe solovertoning, Ms B-haved, stap sy vanjaar self weer in die kollig by die Vrystaat Kunstefees."
