Persverklaring: Vettie, vettie met onder andere Neels van Jaarsveld

  • 0

ATKV-Tak PEAAT bied aan: Vettie, vettie met Neels van Jaarsveld, Cobus Lombard, Daneel Strydom, Melandri Koekemoer en Heila Erasmus. Om gewig te verloor was nog nooit so moeilik nie!

  • Oorspronklike teks: My fat friend deur Charles Laurence.
  • Vertaal deur: Johan Bernard
  • Regisseur: Leandi Fontini
Waar? Savoy-Teater in Gqeberha
  • 26 tot 30 Oktober, elke aand om 19:00
  • 31 Oktober om 15:00 en 19:00
  • 30 Oktober om 15:00 R120 per persoon
  • Ander kaartjies: R150 per persoon
  • Kaartjies beskikbaar by Webtickets of Pick n Pay, of skakel 082 632 4858
  • Mediaborg: Luister FM, jou lekkerluisterstasie
  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top