ATKV-PEAAT se Vettie, Vettie is vet pret

“Ek het die openingsaand bygewoon. Die saal was deeglik gevul. Die tannies wat voor my gesit het, se kommentare op die stuk was kostelik – ek het hulle byna soveel geniet as die spelers.”