Persverklaring en uitnodiging: The ephemeral nature of things – a provocation, ’n solo-uitstalling deur Laurette de Jager
2026-09-04Die Gallery at Glen Carlou in Klapmuts/Simondium is verheug om die opening van The ephemeral nature of things: a provocation, ’n solo-uitstalling deur Laurette de Jager op die 6de September, aan te kondig.
Persverklaring: SA Akademie wag aansoeke in vir M- en D-beurse vir 2027
2026-09-04Aansoeke vir die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se 2027 magister- en doktorale beursprogram word nou ingewag.
Wiskunde: Graad 6-vraestel en memorandum, derde kwartaal
2026-09-04Is jy in graad 6 en hoe lank groei jou neus as jou ouers vra of jy al vir jou Wiskundetoets voorberei het? Gelukkig kan Wilhelm du Toit se gratis vraestel en memorandum jou help om van lengtes te leer, en ook die res van jou toetswerk te verstaan. Laai dit hier af.
Press release: The programme of Wordfest 2026
2026-09-04Wordfest 2026 takes place on Friday 18 September and Saturday 19 September at the Amazwi South African Museum of Literature in Makhanda. Here is the programme.
Wiskunde: Graad 7, vraestel en memorandum, derde kwartaal
2026-09-04Is jy in graad 7 en moet jy voorberei vir jou Wiskundetoets? Wilhelm du Toit se gratis oefenvraestel en memorandum kan jou help. Jy kan dit hier aflaai.
Afrikaans Huistaal: Graad 12, vraestel en memorandum, kwartaal 3
2026-09-04Is jy in graad 12 en is jy benoud oor die eksamen? Cecilia Klopper se gratis Afrikaans Huistaal-vraestel en memorandum, wat jy hier kan aflaai, kan jou met jou voorbereiding help. Breek ’n rekord met jou punte hierdie rekordeksamen!
Persverklaring en uitnodiging na Bookshelf 4 by Ken Forrester Wines: Jonathan Amid praat met Carel van der Merwe, Rudie van Rensburg, Martin Steyn en Dewet Bisshoff
2026-09-04Jy word uitgenooi na die boekgesprek op die 17de September 2026. Dit beloof oudergewoonte ’n onvergeetlike aand van uitsonderlike wyn, heerlike kos, samesyn uit die boeke en voortreflike gesprek te wees. Hier is nog inligting.
Persverklaring: Beendere dra boodskap van lewe in unieke ABO-kunsuitstalling
2026-09-02Haar kunswerke word op dierebene uitgesny en geskilder – ’n unieke kunsvorm wat op besonderse wyse aansluit by die historiese betekenis en emosionele atmosfeer van die Senotaafsaal.
Gewildste plasings op LitNet: 26 Augustus tot 1 September 2026
2026-09-02Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 26 Augustus tot 1 September 2026.
Nuut by Tafelberg: Bobbob die robo-meerkat en die rebelse rugbybal deur Marion Erskine, Heléne de Clercq en Bernard de Jager
2026-09-01Hulle beland in ’n Gauteng-avontuur van Gold Reef City tot Loftus. Sal BOBBOB kan help dat Tumi die span haal?
Nuut by Turksvy: Vere langs die pad deur Stephan Henrico
2026-09-01Ons almal word gevorm deur ervarings, indrukke en gebeurtenisse, maar nie almal kan, soos Stephan Henrico, afstandelik perspektief daarop gee nie. In sy geval is dit sy grootwordjare, sy loopbaan as weermagoffisier, sy rol as gesinsman, maar ook plek, tyd en omgewing, wat die grootste rolle in sy lewe speel.
Nuut by LAPA: Net na die storm deur An-Mari do Carmo
2026-09-01Met net ’n paar blikkies kos, ernstige beserings en geen werkende selfone nie, moet hulle probeer oorleef tot redding kom … ás dit kom.
Pasverskyn: Die meisie met die groen jas deur Annelie Ferreira
2026-09-01’n Jaar nadat die De Wits uit Suid-Afrika na Engeland getrek het, sukkel Ahmed nog om sy voete te vind. Die skoolhoof se seun is mislik met hom, en hy sukkel om die Britse meisies te verstaan. Sy nuwe skaduwerk by die museum gee hom darem hoop vir ’n sosiale lewe met meer aksie as ’n trapsuutjies wat van tak verwissel. Maar dis net daar waar die moeilikheid begin.
Persverklaring: Kortlyste vir Afrikaanse resensiepryse bekend
2026-08-28Met dié pryse, wat vir Afrikaanse fiksie- en niefiksieresensies onderskeidelik toegeken word, word erkenning gegee aan uitnemende skryfwerk oor Afrikaanse boeke in 2025.
