Is jy in graad 5 en skryf jy amper eksamen? Hier is gratis Afrikaans Huistaal-vraestelle deur Eugene van der Westhuizen om in PDF af te laai. Jou punte sal sommer ’n lied in die hart wees!
Lees ook:
2Is jy in graad 5 en skryf jy amper eksamen? Hier is gratis Afrikaans Huistaal-vraestelle deur Eugene van der Westhuizen om in PDF af te laai. Jou punte sal sommer ’n lied in die hart wees!
Lees ook:
2
Kommentaar
Afrikaans.
Goeiedag en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks waar LitNet se vraestelle alles op een plek gelys word: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat alles beskikbaar is en klik op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder.